of die Geslags-en Bemagtigingseenheid van sy departement die departement se doelwitte in die boekjaar 2005-06 behaal het soos in sy departement se strategiese plan uiteengesit is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is; so nie, of enige stappe gedoen is teen diegene wat in di verband gefaal het; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe? N495A
Of (a) sy departement en/of (b) die betrokke provinsies enige bystand gaan verleen aan die munisipaliteite in (i) KwaZulu-Natal en (ii) die Noord-Kaap wat nie 'n vaardigheidsplan vir die werkplek in 2006 opgestel en ingedien het nie; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N498A
Of daar enige gebiede in die land is wat die SA Polisiediens as niemandsland beskou; so nie, waarom die Sydenham-polisiekantoor die afgelope maand versuim het om 'n inperkingsbevel in die Quarry Road-informele nedersetting te bestel; so ja, watter gebiede? N520A
of enige probleme ondervind word met die proses om di sake te bespoedig; so ja, watter probleme;
a Hoeveel i siviele, ii kriminele en iii kommersile sake daar vir die eerste termyn van 2007 op die rol vir verhoor in die Vrystaatse afdeling van die Hooggeregshof is en bi hoeveel van di sake gedurende die eerste termyn uitgestel is en ii wat die redes vir die uitstel van die aanhoor van di sake was;
Minister van Buitelandse Sake ... 98, 102
of hy enige stappe sal doen om di tekort aan te pak; so nie, waarom nie; so ja, a watter stappe en b wanneer dit gedoen gaan word? N516A
Hoeveel polisiebeamptes in elk van die afgelope drie jaar tot en met inbegrip van 2006 in elke provinsie (a) aangekla en (b) skuldig bevind is aan (i) aanranding, (ii) verkragting en (iii) moord? N521A
a Wat die minimum tydvereiste is wat polisiereserviste moet werk ten einde betaling te ontvang en b op watter grondslag hulle betaal word;
Dr U Roopnarain (IVP) vra die Minister van Omgewingsake en Toerisme:+
Adjunkpresident ... 104
Dr S M van Dyk (DA) vra die Minister vir Openbare Ondernemings:
Mnr M Swart (DA) vra die Minister van Omgewingsake en Toerisme:+
of tydelike infrastruktuur daar ingestel is om basiese dienste soos water, elektrisiteit en sanitasie te verskaf; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N493A
hoeveel (i) verrigtinge in di sake vertraag is teruggetrek is? en (ii) sake as gevolg daarvan N492A
Of hy dit sal oorweeg om belastingverligting te verskaf aan ondernemings wat sekuriteitverwante toerusting voorsien of wat sekuriteitverwante infrastruktuur bou; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N513A
Watter vordering met die implementering van staatsbeleid ten opsigte van hernubare en energiedoeltreffende tegnologie gemaak is? N508A
of sy departement enige stappe sal doen om die situasie reg te stel; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe? N469A
of 'n sekere saak (besonderhede verstrek) kwali.seer? N490A
Interdepartementele oorplasing--02/03
Met verwysing na die President se staatsrede in 2007 (besonderhede verstrek), watter strategiese planne bestaan om seker te maak dat ons internasionale handelsbalans gunstiger word;
of die wanbestuur van die program se gelde soos deur di verslag uitgewys is enige veranderings teweeggebring het ten opsigte van hoe die voedingsprogram tans bestuur word; so nie, wat die posisie in di verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N482A
Of enige proses in sy departement, in die besonder in die Gauteng-en Pretoria-gebied, aan die gang is wat daarop gemik is om die rassepro.el van sy departement te omvorm; so ja, (a) watter proses, (b) wat die oogmerke daarvan is, (c) hoe di oogmerke bereik sal word en (d) teen watter datum hy verwag dat di oogmerke bereik sal wees;
of enige stappe teen enige van die betrokke persone gedoen is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is;
Dr F J van Heerden (VF Plus) vra die Minister vir Justisie en Staatkundige Ontwikkeling:
of enige koste aangegaan is vanwe die opdrag van die NHBRR; so ja, a wat die totale koste beloop en b hoe di koste uiteengesit word? N524A
of enige van di skole as skoolgeldvrye skole verklaar is; so ja, watter skole;
Die Leier van die Opposisie (DA) (bl 15)--President van die Republiek.+
Of daar 'n tydraamwerk is waarbinne die Vergoedingsfonds vir werknemers hulpmiddels moet bied aan pasinte wat dit nodig het; so nie, waarom nie; so ja, wat die tydraamwerk is;
Dr F J van Heerden (VF Plus) vra die Minister van Buitelandse Sake:
Hoeveel SA Polisiediens-dossiere wat verband hou met hofstukke van die Hat.eld-landdroshof weggeraak het of sedert Januarie 2005 onopspoorbaar is en (b)
watter bedrag vir die boekjaar 2005-06 ten opsigte van subsidie-oordragte en ander begrotingstoekennings van die Nasionale Inkomstefonds aan die betrokke munisipaliteite oorgedra is;
of enige personeellede in Gauteng gevra word om verplasings na plekke so ver soos, maar nie beperk nie tot, Upington te aanvaar; so ja, (a) hoeveel persone gevra is om dit te doen en (b) wat die rasse-indeling van di persone is;
Of die Waterkloof-lugmagbasis (LBW) ten volle operasioneel en in staat is om voorsiening te maak vir alle vlugbewegings, insluitend vlugte vir die President en Adjunkpresident; so nie, (a) hoe lank die Waterkloof-lugmagbasis nie ten volle operasioneel was nie en (b) wat die oorsaak van di stand van sake is;
of hy enige stappe gedoen het om te verseker dat di betalings gedoen sal word; so nie, waarom nie; so ja, a watter stappe en b teen wanneer di uitstaande betalings gedoen sal word? N519A
Of hy oor die Ouditeur-generaal se spesiale verslag R.P 40/2005 oor die beweerde onrelmatighede by die Krygstuigkorporasie van Suid-Afrika Edms Bpk ingelig is; so ja, of hy enige stappe gedoen het ten opsigte van die aanbevelings wat in di verband deur die Ouditeur-generaal gemaak is; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe? N518A
Of sy die hersiene voorkomings,-behandeling-en versorgingsplan vir MIV/vigs aangepas het om die uiters weerstandige (XDR) TB-epidemie te beheer; so nie, wat die posisie in di verband is; so ja, (a) watter bedreigings wat die XDR TB vir die Vigsprogram inhou deur di dokument identi.seer word en (b) watter maatrels voorgestel word om di bedreigings te verlig? N488A
Of daar enige inisiatiewe bestaan om nuwe sakeondernemings in Suid-Afrika (a) te bevorder en (b) te ondersteun; so nie, waarom nie; so ja, watter inisiatiewe? N474A
Met verwysing na die Thulamntwana-verdagtes van 2006 en 2007 (dokument voorsien), (a) watter verdagtes (i) in hegtenis geneem is, (ii) op parool vrygelaat is en (iii) steeds deur die polisie aangehou word, (b) waarom die oorblywende verdagtes nog nie in hegtenis geneem is nie en (c) waarom dit so lank gevat het om diegene in hegtenis te neem wat reeds in hegtenis geneem is;
Mev H Weber (DA) vra die Minister van Onderwys:+
of daar enige mandaattoepassing van beleidsrigtings in alle afdelings van die ho howe is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is;
Minister van Arbeid ... 102, 103
a wat die begroting vir di deel van die projek behels en b watter bedrag tot op die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is, bestee is;
Of kriptosporidium in enige waterbronne in die land gevind word; so ja, a in watter waterbronne en b wat gedoen word om i die situasie onder beheer te kry en ii die publiek te waarsku oor die moontlike gevare verbonde aan die drink van sodanig besmette water; so nie, of sy tevrede is dat toetse op waterbronne voldoende uitgevoer word; so ja, waarop haar gevolgtrekking gebaseer is? N512A
Of, na aanleiding van die groter wordende nedersetting by Phambile tussen Jacobsdal en Modderrivier in die Letsemeng-munisipaliteit in die Vrystaat, die plaaslike munisipaliteit beplan om 'n township daar tot stand te bring; so ja, of 'n begroting geformuleer is om die nodige infrastruktuur te ontwikkel; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is; so nie, of enige stappe gedoen word om alternatiewe huisvesting vir di individue te vind; so nie, waarom nie; so ja, a waarheen hulle verskuif sal word en b wanneer di verskuiwing sal plaasvind;
of dit die bedoeling is om die Waterkloof-lugmagbasis weer tot volle opersasionele status te herstel; so ja, (a) wat gedoen moet word en (b) wanneer dit gedoen sal word? N505A
of di beleidsrigtings tans in die Wes-Kaapse-afdeling van die ho howe toegepas word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
of enige spesiale maatrels ingestel is om die prestasie van di skole in 2007 te verbeter; so nie, waarom nie; so ja, watter maatrels? N480A
of daar enige betalings aan polisiereserviste uitstaande is; so ja, a wat die volle bedrag is wat uitstaande is, b hoeveel reserviste nie betaal is nie en c watter distrikte nie di betalings ontvang het nie;
Me H Weber (DA) vra die Minister van Arbeid:+
a aan watter maatskappye kontrakte vir die bou van die N2 Gatewaybehuisingsontwikkeling toegeken is, b wat die waarde van die kontrak in elke geval was en c watter bedrag op die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is aan elk van di maatskappye betaal is? N525A
of dit oor die algemeen verteenwoordigend is van die tale wat in elke provinsie gepraat word; so nie, watter tale die swakste deur die onderwysstelsel gedien word;
Of, soos berig in die media (besonderhede verstrek), die SA Nasionale Weermag tred verloor het van 125 sake; so nie, wat die posisie in di verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is;
of daar met di projek begin is; so nie, (a) waarom nie en (b) wanneer dit 'n aanvang gaan neem? N565A
Of sy departement voornemens is om openbare-privaatvennootskappe ten opsigte van die gebruik van militre lughawes aan te gaan; so nie, waarom nie; so ja, ten opsigte van watter lughawe(ns), wanneer sodanige vennootskappe aangegaan sal word en (c) wat die verdere tersaaklike besonderhede is? N489A
Of sy departement 'n omgewingsoudit uitgevoer het om onder andere sake wat verband hou met private vervoer en behuising te ondersoek; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N507A
Watter bedrag in elk van die drie jongste boekjare waarvoor inligting beskikbaar is aan BTW op die verkoop van medisyne ingesamel is? N485A
of haar departement oor enige beleid beskik om boere in te lig of by te staan om veediefstal te beperk; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is;
of hy 'n verklaring oor die aangeleentheid sal doen? N471A
Of haar departement voldoen het aan sy kwota van indiensneming van 2% persone met gestremdhede ingevolge die Employment Equity Act, Wet 55 van 1998; so nie, a waarom nie en b watter persentasie persone met gestremdhede van haar departement se personeel uitmaak;
of 'n bepaalde saak (besonderhede verstrek), wat met 'n botsing op 12 Mei 2005 verband hou, by die strategie vir die vermindering van die ophoping van sake ingesluit is; so nie, (a) by hoeveel geleenthede di saak uitgestel is, (b) om watter rede dit in elke geval uitgestel is en (c) wat die huidige stand van di saak is? N491A
of daar enige regres vir verbruikers sal wees; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N475A
Of daar onlangs enige studies van die doeltreffendheid van nevirapien in die voorkoming van moeder-tot-kind-Vigs-oordrag onderneem is; so ja, (a) wie di studie gedoen het, (b) wanneer dit gedoen is en (c) wat die uitslae van die studie per toetsterrein was;
of enige senior of ander advokate van die Vrystaatse Vereniging van Advokate oorweeg is om as regter vir enige termyn in 2002 in die Vrystaatse afdeling waar te neem; so nie, waarom nie; so ja, (a) hoeveel en (b) wat die (i) ras-en (ii) geslagsamestelling van die advokate was;
of bouwerk by di terrein hervat is; so nie, waarom nie; so ja, a wanneer en b watter stappe gedoen is om die probleme wat deur die NHBRR uitgewys is, op te los;
Dui vertaalde weergawe van die vraag aan.
Ten opsigte van elke nuwe apteeklisensie wat uitgereik is tussen 1 Januarie 2005 en die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is, (a) op watter datum en (b) aan wie die lisensie uitgereik is;
Of goedkeuring aan 'n sekere maatskappy in die Noord-Kaap (naam verstrek) gegee is om 'n marikultuurprojek in Port Nolloth tot stand te bring; so ja, (a) wat die aard van die produkte is wat gekweek gaan word en (b)(i) wie die eienaar van die eiendom is en (ii) hoe groot die eiendom is;
Mev C-S Botha (DA) vra die Minister vir Provinsiale en Plaaslike Regering:+
of haar departement voornemens is om .nansile hulp te verleen aan boere wat as gevolg van veediefstal skade gely het; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N499A
In die lig van die onlangse vasstelling van die broodprys, (a) watter stappe gedoen sal word teen diegene wat aan prysvasstelling skuldig is en (b) hoeveel maatskappye in di verband gelys is;
a Watter i openbare en ii private skole in elke provinsie 'n slaagsyfer van minder as 20% in 2006 behaal het en b ten opsigte van di skole, i hoeveel leerders aa vir matriek ingeskryf het en bb in totaal ingeskryf het, ii hoeveel opvoeders in 2006 in diens was en iii waar die skool gele is;
Of haar departement se nuwe bestuursvloeistelsel vir howe by die Hat.eldlanddroshof toegepas word; so nie, waarom nie; so ja, hoeveel sake kwali.seer as sake wat aandag verg;
Of haar departement ingelig is dat pensioenarisse van Zimbabwe wat in Suid-Afrika woonagtig is sedert 2003 nie hulle staatspensioene ontvang nie; so ja, of die Regering enige hulp aan di pensioenarisse verleen om hul (a) maandelikse en (b) agterstallige pensioene te bekom; so nie, waarom nie; so ja, i wat die aa formaat is en bb omvang van di hulp is en ii watter probleme die Regering ondervind om die pensioengeld van di pensioenarisse te laat oorbetaal? N477A
Of die Nasionale Huisbouersregistrasieraad NHBRR onlangs opdrag gegee het dat bouwerk op die terrein van die N2 Gateway se Delft Symphonyweg gestaak word; so ja, a wat die redes vir di opdrag was, b op watter datum di opdrag i uitgereik en ii uitgevoer is en c hoeveel eenhede daardeur geraak is;
In watter mate die aanbevelings in die verslag van die Onafhanklike Klagtesdirektoraat oor die ondersoek na die vermiste vuurwapens en verwante aangeleenthede by die Durbanse Metro-polisiekantoor in werking gestel is;
a Hoeveel ambulanse aan die Uthungulu-distrik in KwaZulu-Natal toegewys is, b wie i die eienaar is en ii verantwoordelik vir die instandhouding van elke ambulans is en c wat die i huidige afstandlesing en ii aankoopdatum van elke ambulans in gebruik is;
Mev J A Semple (DA) vra die Minister van Waterwese en Bosbou:+
of veediefstal 'n landbouramp is; so nie, waarom nie;
Of hy, in die lig van die verspreiding van gifstowwe wat leerders in hospitale laat beland het en die Alipore Road-laerskool gedwing het om tydelik te sluit, met 'n ondersoek na di saak sal begin; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe gedoen gaan word teen diegene wat vir die besoedeling verantwoordelik is;
a Hoeveel i beeste, ii skape en iii bokke in 2006 in elke provinsie gesteel is en b hoeveel van di gesteelde vee teruggevind is;
Minister van Behuising ... 104, 105
Of sy as die voorsitter van die Nasionale Vigstrust verantwoordelikheid ingevolge die Wet op Openbare Finansile Bestuur, Wet 1 van 1999, vir die verkwistende besteding gaan aanvaar; so nie, (a) waarom nie, (b) wie vir di verkwistende besteding verantwoordelik is en (c) watter stappe gedoen is teen die persoon/persone wat verantwoordelik is vir die wanbestuur van die trust se .nansies; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N517A
a Wat die totale getal werkgewers is wat tans namens hul huiswerkers tot die Werkloosheidversekeringsfonds bydra en b ten opsigte van elke boekjaar sedert die inwerkingstelling van wetgewing wat werkgewers van huiswerkers magtiging gee om tot die Werkloosheidversekeringsfonds by te dra, wat die totale i bedrag geld in rand is vir bydraes wat van sodanige werkgewers ontvang is, ii getal eise is wat deur huiswerkers teen die fonds ingestel is, iii waarde in rand van eise is wat deur huiswerkers teen die fonds ingestel is en iv waarde in rand van eise is wat deur die fonds aan huiswerkers uitbetaal is? N504A
of di ambulanse aan bepaalde hospitale toegewys word; so nie, op watter grondslag hulle aan pasinte toegewys word wat dit benodig; so ja, hoeveel ambulanse aan elke hospitaal in die distrik toegewys word? N484A
Of daar enige growwe nalatigheid aan die kant van gevangenisbeamptes was wat tot die ontsnapping van 'n sekere gevangene (besonderhede verstrek) uit Pretoria se C-Maks-gevangenis gelei het; so nie, wat die posisie in di verband is; so ja, watter stappe (a) hy of sy departement sal doen om te verseker dat dit nie weer gebeur nie en (b) gedoen sal word teen gevangenisbeamptes wat nalatig bevind word? N330A
Wat die omvang van die ophoping van sake by Hof A en Hof B by die Hat.eld-landdroshof is;
of di grond staatsgrond was; so ja, of dit (a) verkoop of (b) verhuur is;
Dr P J Rabie (DA) vra die Minister van Handel en Nywerheid:+
Minister van Gesondheid ... 97, 99, 100Minister van Handel en Nywerheid... 97, 98, 101Minister vir Justisie en Staatkundige Ontwikkeling. 96, 97, 98, 100Minister van Korrektiewe Dienste ... 96Minister van Minerale en Energie ... 103Minister van Omgewingsake en Toerisme ... 97, 98, 102, 103, 105Minister vir Openbare Ondernemings... 102Minister van Onderwys... 99, 103Minister vir Provinsiale en Plaaslike Regering ... 96, 101Minister van Veiligheid en Sekuriteit... 96, 97, 101, 104Minister van Verdediging... 97, 100, 102, 104Minister van Waterwese en Bosbou ... 103Opsomming van vrae vir skriftelike beantwoording... 105
of die pas van transformasie aangepas sal word by die beskikbaarheid van geskikte kandidate in die Vrystaatse afdeling van die Hooggeregshof om te voorkom dat die regbank negatief getref word; so nie, wat die posisie in di verband is; so ja, watter uitwerking dit op die .nalisering van sake in di afdeling sal h? N478A
Of daar enige ondersoek gedoen word na die uitwerking van Sutherlandia met betrekking tot (a) 'n veiligheidsondersoek by 'n sekere hospitaal (naam verstrek) en b die uitwerking op pasinte met MIV/Vigs by 'n sekere hospitaal naam verstrek; so nie, wat die posisie in di verband is; so ja, i wie beide ondersoeke doen, ii aan wie die resultate meegedeel word, iii wat die aard van elke ondersoek is, iv deur wie elke ondersoek eties goedgekeur is en vaa wanneer en bb waar die resultate gepubliseer sal word? N472A
Dui 'n vraag vir mondelinge beantwoording aan.
of sy enige stappe gaan doen om werk te maak van di tekort; so nie, waarom nie; so ja, a watter stappe en b wanneer di tekort uitgewis gaan wees?N514A
Toerisme.+
a Wat die i .nale koste en ii gemiddelde koste per eenheid van die N2 Gateway-behuisingsontwikkeling fase een was, b watter deel van die koste deur die i Regering, ii Wes-Kaapse provinsiale regering en iii die Kaapstadse stadsraad betaal is en c van watter bepaalde begroting elke toewysing gemaak is;
Of Khula Ondernemings Beperk aan sy strategiese oogmerke voldoen het met betrekking tot die uitsette en uitkomste van die (a) Khula-kredietskema, (b) Khula-bemagtigingsfasiliteit vir grondhervorming, (c) Khula-mentorprogram en (d) aanvangsfonds vir Khula-sakevennote; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N494A
of enige redes aangevoer is vir die verskille in die studieresultate van verskillende toetsterreine; so nie, wat die posisie in di verband is; so ja, (a) wat die redes is en (b) watter stappe na aanleiding van di studie gedoen gaan word? N487A
Prof E S Chang (IVP) vra die Minister van Handel en Nywerheid:+
Of haar departement 'n beleid het ten opsigte van die gebruik van afgetrede landdroste en ander gevestigde prokureurs wat bereid is om hul dienste gratis beskikbaar te stel as voorsittende beamptes in howe na die voltooiing van 'n opleidingskursus wat deur haar departement aangebied word; so ja, wat die beleid behels; so nie, of sy dit sal oorweeg om 'n beleid in di verband op te stel; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N476A
of di ambulanse aan bepaalde hospitale toegewys is; so nie, op watter grondslag hulle toegewys word aan pasinte wat hulle benodig; so ja, hoeveel ambulanse aan elke hospitaal in die distrik toegewys word? N483A
Mev S M Camerer (DA) vra die Minister vir Justisie en Staatkundige Ontwikkeling:+
of enige ander grond in Port Nolloth geskik vir di projek was; so ja, waarom die huidige perseel gekies is;
Hoeveel ambassadeurs en ander buitelandse missiehoofde (a) gedurende die tydperk 1 Januarie tot 30 Desember 2006 'n afspraak met haar adjunkministers aangevra het, b wel 'n afspraak met haar adjunkministers gehad het en c steeds op bevestiging van 'n afspraak met haar adjunkministers wag? N506A
Wat die totale getal skenkings van amptelike ontwikkelingshulp is wat in die boekjaar 2005-06 ontvang is;
Of enige provinsies versuim het om 'n bygewerkte onroerende bateregister soos op 28 Februarie 2007 saam te stel; so ja, (a) watter provinsies en (b) wat die redes vir di versuim is? N497A
of hy ingelig is dat pasinte onnodig ten duurste in hospitale gehou word teen groot onkoste vir sy departement, aangesien hulpmiddels nie voorsien word nie; so ja, of hy enige stappe gedoen het om di situasie te hanteer; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe? N515A
Dr S M van Dyk (DA) vra die Minister vir Provinsiale en Plaaslike Regering:
of daar enige plan is om die aantal personeellede wat in Pretoria werk, te verminder; so ja, (a) met hoeveel mense en (b) wat die rasse-indeling van sodanige persone is? N502A
a hoeveel munisipaliteite op 31 Januarie 2006 nog steeds nie hul .nansile state vir die boekjaar wat op i 30 Junie 2005 en ii 30 Junie 2006 geindig het, ingedien het nie en b wat die redes daarvoor is;
a hoeveel waarnemende regters vir aanstelling vir die tweede en derde termyne in die Vrystaatse afdeling oorweeg is en b wat die i ras-en ii geslagsamestelling van di waarnemende regters is;
Dr S M van Dyk (DA) vra die Minister van Veiligheid en Sekuriteit:
Of enige omgewingsimpakstudie ten opsigte van die vestiging van 'n mariene projek by Port Nolloth (a) aangevra en (b) gedoen is; so nie, waarom nie; so ja, wat die resultate was;
of sy departement enige ondersoek ingestel het na wat met di sake gebeur het; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is;
Of die uitslae van die forensiese ondersoek na korrupsie in die nasionale voedingsprogram in die Oos-Kaap aan haar bekend gemaak is; so nie, wat die posisie in di verband is; so ja, of sy die bevindings van di verslag bekend sal maak; so nie, waarom nie; so ja, wanneer;
of hy die besonderhede van di skenkings en toewysings aan die Parlement vermeld het; so nie, (a) waarom nie en (b) hoe die Parlement di inligting kan bekom; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N442A
Mnr A Harding (OD) vra die Minister vir Justisie en Staatkundige Ontwikkeling:+
Of sy departement enige strategie beplan het om (a) herwinning en (b) die praktyk van energie-doeltreffendheid te bevorder; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N509A
of enige afgetrede regters in die Vrystaatse afdeling oorweeg is om vir 'n termyn in 2007 waar te neem; so nie, waarom nie; so ja, hoeveel;
of die department beoog om enige stappe te doen om die swak .nansile verslagdoening van munisipaliteite te verbeter; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe? N409A
Of Eskom 'n beroep op elektrisiteitsverbruikers doen om elektrisiteit te bespaar; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is;
Of sy departement sy kwota gevul het om 2% persone met gestremdhede ingevolge die Employment Equity Act, Wet 55 van 1998, in diens te neem; so nie, a waarom nie en b watter persentasie van sy departement se personeel uit persone met gestremdhede bestaan;
of enige aansoeke om nuwe apteeklisensies oor di tydperk afgekeur is; so ja, in elke geval, (a) wie aansoek gedoen het en (b) waarom die aansoek afgekeur is?
of enige planne in werking gestel is om die getal skole wat enige spesi.eke tale aanbied te (a) vermeerder of (b) verminder; so nie, waarom nie; so ja, (i) watter tale en (ii) watter planne? N481A
Watter provinsies teen 28 Februarie 2007 (a) 'n rampbestuursentrum tot stand gebring het, (b) di sentrums ten volle operasioneel gemaak het, (c) 'n voltydse hoof vir elke sentrum aangestel het, (d) 'n provinsiale rampbestuuradviesforum tot stand gebring het en (e) 'n .nale provinsiale rampbestuurplan opgestel het? N496A
of sy departement enige tydraamwerke vir di planne het; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N473A
a waarom verklarings betreffende die beweerde aanranding van sekere persone name verstrek op 19 November 2006 eers op 18 Januarie 2007 afgeneem is, b wat 'n sekere polisiekantoor naam verstrek omtrent die beweerde mislukte inhegtenisneming van 'n sekere persoon naam verstrek op 18 Januarie 2007 gedoen het en c wat die huidige stand van sake betreffende orde en stabiliteit in die informele nedersetting Thulamntwana is? N441A
wat Eskom se beleid is teenoor elektrisiteitsbesparing deur sy personeel in hul daaglikse werksomstandighede? N501A
Of, in die lig van die aanval op 'n staatsaanklaer in die landdroskantoor in Pretoria en die moord op 'n polisieman in 'n hof in Noordwes, haar department metaalverklikkers in hofgeboue geinstalleer het om iets te doen omtrent die veiligheid en sekuriteit van hofpersoneel; so nie, (a) waarom nie en (b) wanneer iets omtrent die probleem gedoen gaan word; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
a hoeveel elektrisiteit bespaar moet wordom te voorkom dat periodieke kragonderbrekings plaasvind, b wat die aard van die i besparing en ii kragonderbrekings sal wees en c waar kragonderbrekings sal voorkom indien besparing nie plaasvind nie;
Of daar, met verwysing na haar antwoord op Vraag 344 op 9 November 2006, enige bepalings en voorwaardes aan die belegging van R20 miljoen deur Silulumanzi in infrastruktuur vir die munisipaliteit Mbombela verbonde was; so nie, wat die posisie in di verband is; so ja, (a) wat die bepalings en voorwaardes is en (b) hoe die belegging terugbetaal gaan word? N510A
a Hoeveel ambulanse aan die Ugu-distrik in KwaZulu-Natal toegewys is, b wie die i eienaar en ii verantwoordelik is vir die instandhouding van elke ambulans en c wat die i huidige afstandlesing en ii aankoopdatum van elke ambulans in diens is;
Ontwikkeling.+
of haar departement se strategie vir die vermindering van die ophoping van sake, soos uiteengesit deur adv Simon Jiyane by die Parlement op 30 Januarie 2007, by die Hat.eld-landdroshof toegepas word; so nie, waarom nie;
Minister van Finansies... 96, 103
a Hoeveel eenhede in fase 1 van die N2 Gateway-behuisingsontwikkeling wat beset is, toegewys is aan i persone op Kaapstad se behuisingslys, ii slagoffers van die brand in Joe Slovo in 2000 en 2004 en iii ander vermelde aansoekers, b wat die i inkomste-en ii ander vermelde maatstawwe was vir die toewysing van so 'n eenheid in fase 1 en c wat die i inkomste-en ii ander vermelde maatstawwe vir fase 2 van die ontwikkeling gaan wees? N526A
Of daar enige beleidsrigtings is wat bepaal watter sake aan die regters van die ho howe toegewys word; so nie, waarom nie; so ja, watter beleidsrigtings;
of die bestuur van die Durbanse Metro-polisiediens oor enige vordering betreffende sodanige aanbevelings verslag gedoen het; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N468A
of 'n staatstenderproses in die verkoop of verhuring van die eiendom gevolg is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? N479A
