Inligting oor Nywerheidsektore (Diens)
Sake en Ekonomie
Nadere inligting:
Clotex bied opleidingskursusse en n wye reeks onderwerpe en vaardighede van toepassing op die klere- en tekstielbedrywe, asook toegang tot inligting, regsaspekte, finansile vaardighede, rekenaarvaardighede en -tegnologie.
Faks: 483 4616
Die Departement het befondsing aan Clotex vir n Klere- en Tekstieltentoonstelling, n Mentor- en Verbindingsprojek en die opleiding van sny-, opmaak- en afwerkingswerknemers verskaf.
Steundienste vir die Klere- en Tekstielbedryf (Clotex)
Tel: 686 0522
Faks: 686 0529
Tel: 483 4603
Die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme ondersteun die klere- en tekstielbedryf deur die Klere- en Tekstieldienssentrum (Clotex).
