Daar word van enigiemand wat drank wil verkoop, vervaardig of versprei, verwag om oor 'n dranklisensie te beskik. 
Waar om inligting oor inkomende aansoeke vir dranklisensies en die bedrywighede van die WK Drankraad te bekom
Sake en Ekonomie
As 'n gelisensieerde handelaar 'n ergernis veroorsaak, kan dit strydig met die Drankwet of die voorwaardes van die lisensie wees. 'n Klagte moet by die polisie ingedien word wat stappe teen die handelaar sal doen. Waar 'n gemeenskapsorganisasie, byvoorbeeld 'n gemeenskapspolisiringsforum of belastingbetalersvereniging, in 'n ... 
Jy kan beswaar maak teen 'n aansoek om 'n dranklisensie. 
Billike Sake-omgewing
Klagtes oor Persele met Dranklisensies
Hulp met Taverne Lisensies
Die oogmerk van die tavernelisensiring inisiatief is om die eienaars van sjebiens en mense wat ongelisensieerde drinkplekke bedryf, aan te moedig om hulle ondernemings wettig te maak. 
Besware teen dranklisensie-aansoeke
Dranklisensie-aansoeke
Dit is belangrik dat die publiek bewus sal wees van dranklisensie-aansoeke wat oorweeg word sodat hulle besware kan indien. Vir hierdie doel publiseer die Wes-Kaapse Drankraad 'n maandelikse lys van inkomende aansoeke. 
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
