Iemand wat nog nooit betrokke was by toerisme nie maar 'n toergids wil wees kan aansoek doen om registrasie. Toergidse wat tans nie geregistreer is nie, kan ook hulle registrasie laat hernu.
Die toergidsregistrasiekantoor werk vir jou en is toegewy aan transformasie, werkskepping en ekonomiese deelname.
Vorm: Klagte Ingedien weens Gebrek aan Vertoning van Toergidskenteken
As jy gekontrakteer of in diens geneem wil word as 'n toergids deur 'n maatskappy, beslote korporasie of toeroperateur of as jy 'n vryskut toergids wil wees, moet jy jou laat registreer by die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling.
Kry 'n Toergids in die Hande
Registrasie as 'n Toergids
Tweede Wysigingswetsontwerp op Toerisme
Gedrags- en Etiekkomitee vir Toergidse
Brosjure: Het jy jou Toergids vir hulle Kaart en Kenteken Gevra?
