Sel: 082 884 6869
Projekte moet kuns-, kultuur- en erfenisverwant wees.
Projekte behoort die doel te h om 'n kleinonderneming of sake-eenheid vir die skepping van werk te stig.
Departement van Kuns en Kultuur (Die Regering van Suid-Afrika)
Kuns en Kultuur
Die Provinsiale Departement van Kulturele Sake en Sport, deur die Belegging in Kultuurinisiatief, soek aansoeke vir finansiering van kulturele projekte.
Befondsing en Ondersteuning
Voltooide aansoeke moet ingedien word by:
Projekte moet waar van toepassing voldoen aan wetgewing.
Daar moet goeie bewyse wees van bevoordeeldes se vernuf-potensiaal of vermo om te leer.
Die Belegging in Kultuurprogram se oogmerk is die ontwikkeling van kapitaal deur bronne toe te ken om 'n opbrengs op beleggings te verseker wat sal voldoen aan die sleuteloogmerke van die Departement van Kuns en Kultuur en brer imperatiewe van die regering in ooreenstemming met:
Die hoofdoel is om toegang te verskaf tot vaardighede en markte as 'n hulpmiddel vir stedelike herlewing, plattelandse ontwikkeling en werkskepping.
Wie kan Aansoek doen om Finansiering?
Belegging in Kultuur: Agtergrond
Projekte behoort die potensiaal te h om toerisme te steun en te bevorder.
Vroue, die jeug en gestremdes behoort voorkeur te kry.
Projekte behoort unieke inheemse produksie te h.
Tel: 012 441 3000.
Oproep vir Aansoeke
Die spertyd vir aansoeke is 13 Junie 2006. Geen gefaksde afskrifte sal aanvaar word nie. Alle aansoeke sal gehaltebeoordeling ondergaan deur 'n ewekniehersieningsproses.
Hoe om Aansoek te Doen
Projekte behoort gemeenskapsgedrewe te wees en besit word deur, of die gemeenskap direk bevoordeel wat betref f werksgeleenthede, opleiding f vennootskappe.
Pos asseblief jou voltooide aansoekvorm aan Me K Mongane, Belegging in Kultuur, Privaatsak X897, Pretoria, 0001.
Agente, konsultante of enige ander diensverskaffer kan nie die bevoordeelde wees nie.
Departement van Kultuursake en Sport (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Projekte moet regverdig handeldryf.
Die Belegging in Kultuur het Provinsiale Kordineerders aangestel in elke provinsie om enige vorm van steun en hulp te verskaf. As jy meer inligting nodig het, skakel asseblief:
Belegging in Kultuurbrosjure
Belegging in Kultuur
Privaatsak X897, Pretoria, 0001
Produkte en dienste van die projek moet van goeie gehalte wees en behoort beide plaaslik en oorsee bemarkbaar te wees.
Prioriteit sal gegee word aan voorheen-benadeelde gemeenskappe.
Projekte wat roumateriaal gebruik behoort seker te maak dat die bronne ekovriendelik is en omgewingsvolhoubare oes- of benuttingspatrone gebruik.
Projekte moet geplaas wees in armoedenodusse en provinsiale prioriteitsgebiede.
Produkte moet die potensiaal h om selfonderhoudend te wees.
Belegging in Kultuur: Finansiering vir Kuns- en Kultuurprojekte
Spertyd vir aansoeke:
