Die Toerisme-ondernemingsprogram (TOP) (Diens)
Onwikkel jou eie Sakeonderneming
Tel: 021 483 4165
Gesamentlike ondernemings word gefasiliteer.
Bystand word verleen met die opstel van sakeplanne.
Die Toerisme-hulptoonbankprogram is ingestel om bystand aan toerisme-entrepreneurs te verleen. Elke Toerisme-hulptoonbank (THT) is aktief besig om geleenthede en entrepreneurs te identifiseer om die groei van toerisme-KMMO's, veral in plattelandse gebiede, op dreef te kry. Die volgende bystand word verleen:
Algemene en spesifieke inligting oor die toerismebedryf word versprei.
Reis en Toerisme
Boekhoudingsadvies is beskikbaar.
n Lys van steunagentskappe, sakegeleenthede, finansieringsgeleenthede en 'n paneel mentors word bygehou waaruit entrepreneurs inligting kan bekom.
Faks: 021 483 3018
