Die TOP is 'n inisiatief van die Saketrust. Die program word deur aangewese subkontrakteurs in die provinsies uitgevoer.
Aansoek om steun van die Klein en Medium Ondernemings-ontwikkelingsprogram (KMOOP) (Diens)
Faks: 021 461 5775
Die Toerisme-ondernemingsprogram (TOP)
Onwikkel jou eie Sakeonderneming
Toerisme-hulptoonbank vir entrepreneurs (Diens)
Tel: 021 461 5735
Reis en Toerisme
Die hoofoogmerk van TOP is om die groei en uitbreiding van toerisme-ondernemings aan te moedig en te fasiliteer. Groot operateurs, beleggers, KMMO's en voorheen benadeelde ondernemings word gehelp om lewensvatbare skakels en sakegeleenthede te identifiseer. Hulpbronne word dan benut om hierdie geleenthede te realiseer. Dit behels dikwels ook dat die KMMO gehelp word om die nodige professionele dienste te bekom, soos:
