Openbare Inligting: S
Algemene publikasies is alfabeties gelys.
Die Stig van Verskillende Toerisme-ondernemings
Hierdie dokumente is ook onder die toepaslike lewensgebeure en kategorie in die Jou Lewe en Onderwerpe gedeeltes geplaas.
As 'n uittreksel uit die publikasie "Die Fasilitering van Entrepreneurskap in Toerisme", is die doel met di gids om toerisme-entrepreneurs te help om nuwe besighede in die toerismesektor te stig. Dit sluit inligting in oor hoe om kennis op te doen oor die verskillende sakeregulasies en seker te maak dat jou onderneming daaraan voldoen. 
