Om voorsiening te maak vir die instelling van die Bestemmingbemarkingsorganisasie; om voorsiening te maak vir die samestelling, bevoegdhede en funksies daarvan; om voorsiening te maak vir die bevordering van toerisme en die verwante ekonomiese ontwikkeling van die Wes-Kaap; om die Wes-Kaapse Wet op Toerisme, 1997, te herroep; en om voorsiening te maak vir sake wat daarmee in verband staan. 
Nota: Hierdie is nie 'n volledige lys van alle Wetsontwerpe nie.
Wetsontwerpe is voorgestelde wetgeweing wat nog nie deur die parlement goedgekeur is nie. Die Wes-Kaapse en Nasionale Wetsontwerpe word hier volgens die spesifieke jaar gelys.
Wetsontwerpe: 2003
Wes-Kaapse Wetsontwerp op Toerisme
