die bou van vermod en die ontwikkeling van vaardighede;
bewusmaking van mense van toerisme, veral in skole, en ondersteuning van die Kaapse Kunsvlyt- en Ontwerpinstituut.
die beskikbaarstelling van projekbefondsing vir toerismeontwikkelingsinfrastruktuur;
die koppeling van provinsiale toerismeontwikkelingsprogramme aan plaaslike inisiatiewe;
Toerismeontwikkeling behels die verbreding van die eienaarskapsbasis van toerismebesighede om meer mense toe te laat om vooordeel te trek uit die toerismebedryf en die vaardigheidsontwikkeling, werkgeleenthede en welvaartskepping wat daarmee gepaard gaan. Die Direktoraat streef daarna om te verseker dat toerismevoordele oor die hele die provinsie versprei word.
die inrigting van toerismehulplessenaars om KMMO+s by te staan;
die ondersteuning van entrepreneurs;
Die programme behels die volgende:
