Munisipale of Plaaslike Regering
Faks: 021 483 4892
Tel: 021 483 2628
Die totstandkoming van Ekonomiese Ontwikkelingseenhede (EOE's) vir Distriksraadmunisipaliteite
Plaaslike Regering Ontwikkeling
Regering en Demokrasie
Munisipale Infrastruktuurverbetering (Departement van Plaaslike Regering en Behuising, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Die totstandkoming van Ekonomiese Ontwikkelingseenhede (EOE's) op munisipale vlak sal plaaslike owerhede help om plaaslike ekonomiese ontwikkeling in hul gebiede te bevorder.Die Subdirektoraat Plaaslike Ekonomiese Ontwikkeling kan plaaslike owerhede op die volgende wyses bystaan:
Deur by te dra tot vermobou by plaaslike owerhede deur tegniese kennis en ondersteuning te voorsien, of sektorervaring om te help met die formulering en implementering van munisipale beleid, strategi en planne.
Deur hulle te laat lei deur die munisipale Gentegreerde Ontwikkelingsplanne (GOP's) by die toewysing van hulpbronne op die plaaslike vlak.
Deur strategies rigting aan te dui, wat op die wettige beleid of programme van sektordepartemente gebaseer is.
