Suksesvolle inskrywings sal met R1 000 beloon word om hulle te help om met 'n eie onderneming te begin. Hulle sal ook vir vir 'n tydperk van drie maande hulp in die vorm van mentorskap van Business Beat ontvang.
Faks: 422 4759
Om vir die EnterPrize kompetisie vir besigheidsplanne in te skryf, kan jy aanlyn aansoek doen. Die kompetisie vind op 'n jaarliks plaas.
Business Beat en die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme hou elke jaar in Julie 'n kompetisie met 'n prysgeld van R1 000 om entrepreneurs met uitmuntende idees te help.
Sake en Ekonomie
As jy 'n uitmuntende besigheidsidee het, kan jy dit in 'n werklike onderneming laat ontwikkel deur vir een van die sakekompetisies in te skryf wat deur die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme ondersteun word:
Kompetisie-snellyn: 011 482 9697
Faks: 011 388 0171
Aan die einde van Fase 3 l die finaliste hul planne aan 'n paneel van ervare finansiers voor, wat die sakeplanne beoordeel en die prysgeld ten bedrae van R500 000 aan die wenners toeken.
Toegang tot Finansiering en Inligting oor Aansporingskemas (Diens)
Al wat jy hoef te doen om in te skryf, is om 'n sakeplan van een bladsy op te stel waarin jy die idee uiteensit, en dit dan aan Business Beat voor te l.
Deelnemers kry voorligting en opleiding deur ervare sakelui, en trek voordeel uit geleenthede vir die uitbou van netwerke met suksesvolle entrepreneurs en KMMO's. Gevolglik het mens na die kompetisie nie net beduidend verbeterde sakeplanne nie, maar ook die vaardighede om hierdie planne in ondernemings te omskep.
Hierdie kompetisie in drie fases sluit die ontwikkeling van 'n sakeplan, die uitbou van die plan en die versterking daarvan in.
Skakel asseblief vir meer inligting met Thabo of Alicia by:
Tel: 422 2884
Skakel asseblief vir meer inligting met:
Die RED-deur - Ware Ondernemings-ontwikkelingsinisiatief (Staatsliggaam)
