As jou onderneming verband hou met toerisme, bied die Toerisme Sakeontwikkelingseenheid spesialisraad en steun aan, waaronder 22 Toerisme Sakehulpkantore in die provinsie.
Vind meer uit oor die RED-deur Inisiatief
Steun vir organiese boerdery
Sake en Ekonomie
Toegang tot Finansiering en Inligting oor Aansporingskemas (Diens)
As jy 'n kleinsake-eienaar is en indiwiduele steun en bystand nodig het, sal RED-deur Adviessentrums in talle dele van die Wes-Kaap in staat wees om raad te gee, jou te jelp om 'n aksieplan op te stel en jou te verwys na ander organisasies wat mentordienste verskaf.
Kry die RED-deur Adviessentrum die naaste aan jou
As jou besigheid met landbou verband hou, is daar ook 'n wye reeks spesialis Agribesigheid -steun beskikbaar. Van die volgende kan veral nuttig wees:
Die Departement van Landbou se Uitbreidingsdiens aan Boere
Bekyk die lys Toerisme Sakeontwikkelingskantore
Daar is ook baie private sektor-organisasies en nie-regeringsorganisasies in die Wes-Kaap wat 'n sakementordiens aanbied. Om uit te vind oor hierdie organisasies, gaan deur ons lys van bronne vir klein ondernemings .
Die RED-deur - Ware Ondernemings-ontwikkelingsinisiatief (Staatsliggaam)
Raad oor hoe om 'n ko peratief op die been te bring
