Di diens sit die werk van die Nasionale Bemagtigingsfonds uiteen en verduidelik hoe jy van die spektrum van dienste gebruik kan maak. Dit is veral van belang vir die persoon wat met 'n nuwe onderneming wil begin, maar daar is ook baie handige dienste vir ... 
Sake en Ekonomie
Aansoeke om Steun van die Nasionale Bemagtigingsforum (NBF)
Swart Ondernemings Verskaffersprogram
Die Departement van Handel en Nywerheid se Swart Ondernemings Verskafferontwikkelingsprogram (SOVOP) is 'n 80:20 koste-verdelings, kontanttoelaag aanmoedingskema vir ondernemings in swart besit, met 'n maksimum toelaag van R100,000. Die skema verskaf ook sakeontwikkelingsdienste om maatskappye te help om hulle vaardighede te verbeter en meer mededingend ... 
Swart Ekonomiese Bemagtiging
Ondersteuningsdienste vir Swart Ekonomiese Bemagtiging
Daar is 'n verskeidenheid dienste beskikbaar om ontluikende onder-nemings by te staan. 
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
