Ondersteuningsdienste vir Swart Ekonomiese Bemagtiging (Diens)
Kom meer oor die geskiedenis op die webblad te wete.
Die fokus is op streeks- en gemeenskapsontwikkeling om ondernemingsgroei stukrag te gee.
Sake en Ekonomie
Die hoofdoel is om te help om ekonomiese billikheid en transformasie 'n hupstoot te gee, en daardeur bemagtiging te bevorder.
Aansoeke om Steun van die Nasionale Bemagtigingsforum (NBF)
Toegang tot Finansiering en Inligting oor Aansporingskemas (Diens)
Markskeppende Dienste, wat 'n katalisator-rol speel in die fasilitering van SEB-beleggingsgeleenthede wat die volhoubaarheid van eienaarskap en transformasie binne die geskiedkundig-benadeelde sektor sal verseker.
Korporatiewe Transformasiedienste, wat transformasie sal volhou wat op 'n spesifieke grondslag, wat deur die nasionale belang bepaal word, op korporatiewe en streeksvlakke gemik is.
Die NBF sal ook 'n BEE raadgewende diens aan die Regering en die private sektor verskaf om volgehoue handvestoepassing in alle sektore moontlik te maak.
Die deurvoer van die breedgebaseerde bemagtigingshandves, regeringsbeleid en ander sektorale handveste; en 'n dieper besef van die behoeftes van die huidige mark, het aanleiding tot die nuwe mandaat gegee, wat uitgeloop het op die verhoogde operasionale sakepilare van die NBF.
Faks: 011 447 4859
Die Nasionale Bemagtigingsfonds (NBF) is in Mei 2004 weer deur die Minister van Handel en Nywerheid Mandisi Mpahlwa van stapel gestuur om die pogings weer te fokus en te verfris.
Meer inligting is beskikbaar by:
Die NBF is deur die Wet op die Nasionale Bemagtigingsfonds van 1998 tot stand gebring om gelyke ekonomiese geleenthede en transformasie te bevorder en te vergemaklik.
Die NBF se befondsingsbedrywighede val tans onder Entrepreneursteun, wat in die Groep en Entrepreneurskemas-afdeling (GES) bestaan. Di aanbieding verskaf aanskaffings-en ondernemingfinansiering om geskiedkundig-benadeelde Suid-Afrikaanse entrepreneurs te steun. Entrepreneursteun verskaf aandeel- en skuldfinansiering in ooreenstemming met waagkapitaalbeginsels, binne 'n ontwikkelingskonteks.
Handel en Nywerheid se inbelsentrum: 0861 843 384
Di diens sit die werk van die Nasionale Bemagtigingsfonds uiteen en verduidelik hoe jy van die spektrum van dienste gebruik kan maak. Dit is veral van belang vir die persoon wat met 'n nuwe onderneming wil begin, maar daar is ook baie handige dienste vir groot sakeondernemings.
Groep- en Entrepreneurskemas, ondernemingsontwikkeling en medewerkende vennootskapvorming om aanbiedings te bewerkstellig.
Swart Ekonomiese Bemagtiging
Die NBF-trust val onder die Departement van Handel en Nywerheid en die raad van trustees staan onder die Voorsitterskap van die direkteur-generaal van die departement, Dr Alistair Ruiters.
Raadgewende Dienste, wat toesig hou oor die volgehoue standardisering en toepassing van die handveste in die regerings- en private sektor.
Dit is:
Tel: 011 731 9000
Swart Ondernemings Verskaffersprogram (Diens)
Om toegang tot produkte onder GES te kry, word met 'n befondsingsaansoekproses begin deur die voltooiing van 'n keuringsaansoekvorm wat die geskiktheidskriteria en handelslewensvatbaarheid toets. Inligting oor die kriteria en bystand met ons produkte en dienste is beskikbaar op ons webblad www.nefcorp.co.za.
