Agendas van Vergaderings van die Dranklisensieraad
Waar om inligting oor inkomende aansoeke vir dranklisensies en die bedrywighede van die WK Drankraad te bekom
Sake en Ekonomie
Staatskoerant-advertensies wat met Dranklisensies verband hou
Klagtes oor Persele met Dranklisensies (Diens)
Billike Sake-omgewing
Die volgende inligting is aanlyn vir die publiek beskikbaar:
Besware teen dranklisensie-aansoeke (Diens)
Dit is belangrik dat die publiek bewus sal wees van dranklisensie-aansoeke wat oorweeg word sodat hulle besware kan indien. Vir hierdie doel publiseer die Wes-Kaapse Drankraad 'n maandelikse lys van inkomende aansoeke.Die sakelyste van vergaderings wat deur die Wes-Kaapse Drankraad gehou word, is ook vir die publiek beskikbaar.
Dranklisensie-aansoeke wat Ontvang is
