jou volle naam en straatadres die naam en adres van die perseel waarteen beswaar gemaak word redes vir die beswaar met, waar moontlik, bewyse ter ondersteuning van hierdie beswaar.
Jou beswaar moet die volgende insluit:
Sake en Ekonomie
Billike Sake-omgewing
Jy kan beswaar maak teen 'n aansoek om 'n dranklisensie.Op die eerste Vrydag van die maand word alle kennisgewings van voorneme om vir 'n dranklisensie aansoek te doen in die Staatskoerant gepubliseer. Hierdie kennisgewing in die Staatskoerant is die enigste kennis van die aansoek wat aan die publiek gegee word.
As jy van 'n petisie wil gebruik maak om teen 'n dranklisensie-aansoek beswaar te maak, moet jy verseker dat die volledige kontakbesonderhede van die opsteller voorsien word.
Jy kan binne 28 hofdae 'n beswaar teen 'n aansoek indien by die landdros in die distrik waarbinne die perseel val.
Besware teen dranklisensie-aansoeke
