Sake en Ekonomie
As 'n gelisensieerde handelaar 'n ergernis veroorsaak, kan dit strydig met die Drankwet of die voorwaardes van die lisensie wees. 'n Klagte moet by die polisie ingedien word wat stappe teen die handelaar sal doen. Waar 'n gemeenskapsorganisasie, byvoorbeeld 'n gemeenskapspolisiringsforum of belastingbetalersvereniging, in 'n gemeenskap bedrywig is, moet hulle in kennis gestel word.As die probleem aanhou, word daar van die polisie verwag om 'n verslag aan die Drankraad te stuur. Die Drankraad mag 'n verhoor hou en die lisensie aan voorwaardes onderhewig maak of, indien nodig, die lisensie terugtrek of opskort.
Billike Sake-omgewing
Besware teen dranklisensie-aansoeke (Diens)
Klagtes oor Persele met Dranklisensies
Om 'n klagte teen 'n gelisensieerde perseel in te dien, moet jy 'n volledige bedigde verklaring by die polisie afl.
Waar om inligting oor inkomende aansoeke vir dranklisensies en die bedrywighede van die WK Drankraad te bekom (Diens)
