Bankrot is.
Sluit besonderhede ter ondersteuning van u aansoek in, soos bewys van beroep. Sluit ook besonderhede van die perseel in, soos kleurfoto's of 'n gedetailleerde beskrywing, 'n afskrif van die spyskaart (indien kos bedien word), en 'n vloerplan waarop die plasing en afmeting van deure, vensters en toonbanke en die ligging van strate en uitgange aangedui word.
Wanneer 'n lisensie uitgereik word, sal u die volgende bedrag aan die Ontvanger van Inkomste moet betaal:
U kan deur 'n prokureur of 'n drankkonsultant vir 'n dranklisensie aansoek doen, of u kan in u persoonlike hoedanigheid aansoek doen.
spesiale (ander) lisensie - R1000
Sake en Ekonomie
tavernelisensie - R100
Die voltooide vorm moet op die eerste Vrydag van die maand deurgestuur word aan die landdros in die distrik waar die persele wat gelisensieer moet word, gele is.
As jy sonder 'n lisensie handel dryf, oortree jy die wet en die polisie mag stappe teen jou doen, jou onderneming sluit en beslag op jou bates l.
Aansoekvorms (VORM 1) is by die Suid-Afrikaanse Biblioteek in Kaapstad beskikbaar. Andersins kan u die regulasies koop wat kragtens die Drankwet uitgevaardig is en wat VORM 1 insluit. Hierdie aansoekvorm is in triplikaat en bestaan uit die oorspronklike, 'n afskrif vir die Aangewese Polisiebeampte (APB), en 'n afskrif vir die Drankraad.
groothandellisensie - R2000
Indien u van 'n prokureur of konsultant gebruik maak, sal hulle ook 'n bykomende fooi vir hierdie dienste hef. Hierdie fooi verskil na gelang van die prokureur/konsultant.
Daar word van enigiemand wat drank wil verkoop, vervaardig of versprei, verwag om oor 'n dranklisensie te beskik.
Die jaarlikse gelde is elke jaar teen nie later nie as 31 Desember betaalbaar. Gebreke om die jaarlikse gelde betyds te betaal, sal daartoe aanleiding gee dat die lisensie verval en u sal weer om 'n lisensie moet aansoek doen.
Billike Sake-omgewing
Gedurende die afgelope tien jaar tronkstraf sonder die opsie van 'n boete uitgedien het (die Raad mag in sekere gevalle 'n uitsondering maak).
Die Drankraad kan 'n voorwaardelike dranklisensie toeken. Voorbeelde van algemene voorwaardes is:
Dranklisensies moet jaarliks hernieu word.
Aansoekgelde van R200 is betaalbaar.
Goedkeuring van die lisensie onderworpe aan bewys van hersonering of toestemming vir gebruik deur die plaaslike munisipaliteit.
Geen harde musiek of luidrugtige vermaak in 'n restaurant nie.
Die voorgeskrewe aansoekgeld moet by die plaaslike kantoor van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) inbetaal word en bewys van betaling moet by die aansoek aangeheg wees.
restaurantlisensie - R250
Die publiek mag besware teen die toekenning van 'n lisensie aanteken. Die Drankraad sal die aansoek en alle besware wat ontvang is, oorweeg en die aansoek goedkeur of verwerp.
spesiale lisensie (akkommodasie) - R1000
Indien daar geen besware ontvang word nie en die polisieverslag is ingedien, kan die aansoek na die sekretaris van die Drankraad deurgestuur word.
drankwinkellisensie - R1000
Twee weke voordat die aansoek aan die landdros deurgestuur word, moet kennis van voorneme aan die Staatsdrukker in Pretoria deurgegee word vir publikasie in die Staatskoerant op die eerste Vrydag van die maand. Die kennisgewing in die Staatskoerant is die enigste kennis van die aansoek wat aan die publiek gegee word.
n Eggenoot/eggenote van enigeen van die bogenoemde is.
Die APB vir die distrik sal binne 35 dae 'n verslag by die landdros indien. Die APB sal die plaaslike gemeenskapspolisiringsforum of plaaslike belastingbetalersvereniging van die aansoek in kennis stel.
Nakoming van die riglyne wat hier uiteengesit is, waarborg nie die sukses van 'n aansoek nie. Die Drankwet en sy regulasies is ingewikkeld en aansoekers word aangeraai om professionele advies rakende die werking daarvan in te win.
Nota:
Beperkings op handelsure.
As jou gelisensieerde perseel 'n openbare ergernis word, kan jou bure 'n klag indien. Die polisie sal stappe teen die handelaar doen. As die probleem aanhou, kan die Drankraad 'n verhoor hou en die lisensie aan voorwaardes onderwerp, of die lisensie terugtrek of opskort.
Om nadere besonderhede te bekom, kontak die Wes-Kaapse Drankraad.
Minderjarig is.
Dranklisensie-aansoeke
U het 42 dae om skriftelik op die polisieverslag of enige besware te antwoord.
Die aansoek moet getik en nie handgeskrewe wees nie.
Die Drankraad sal elke aansoek ten opsigte van die aansoeker, die perseel en openbare belang oorweeg.
U mag om 'n dranklisensie aansoek doen tensy u:
Die Provinsiale Drankraad behartig dranklisensies.
Beperkings om te verseker dat die lisensie slegs gebruik word vir die doel waarvoor dit uitgereik is, bv. dat 'n restaurant nie 'n nagklub word nie.
