Gloeilampe, ruitglas, spiels en Pyrex kan herwin word, maar behoort apart gehou te word omdat hulle van verskillende soorte glas gemaak word
Nie-yster metale (enigiets wat gemaak is van koper, aluminium, brons, vlekvrye staal)*
Kosblikkies (dit behoort uitgespoel te word. Dit help as jy ook die papieretiket afhaal)
Elektriese huishoudelike toestelle (byvoorbeeld yskaste, roosters, of hulle werk of nie)
Herwinning van Papier en Karton
Was en droog enige kos- en drankhouers soos wynbottels, kosblikkies en bierblikke af.
Herwinning van Metaal
Aluminium-koeldrankblikkies
Hoe om Elektroniese Afval te Herwin
Kos- en drankhouers harde platiek soos houers wat gebruik word vir roomys, melk, sap, gebottelde water, koeldrank, botter en magarien
Ou motoronderdele*
Nota: Spoel uit en droog bottels af wat die oorblyfsels bevat van kos en dranke. Jy kan die papieretikette op die glas los.
Elektroniese goedere (byvoorbeeld selfone, rekenaars, of hulle werk of nie)
Die volgende kan nie hersirkuleer word nie.
Nie alle huishoudelike hersirkuleringsaflaaipunte aanvaar alle soorte herwinningsmateriale nie. Dit is die beste om eers te bel om uit te vind wat jy kan bring en om te hoor wanneer hulle oop is omdat dit van tyd tot tyd kan verander.
Die volgende metaal kan herwin word maar let op die items wat met 'n sterretjie gemerk is
Hoe om Afval te Hersirkuleer a. Spoel uit
Die volgende plastiekitems kan herwin word:
c. Laai af
Tydskrifte en boeke (glanstydskrifte en insetsels wat op glanspapier gedruk is kan herwin word, mits niks gelamineer is nie)
Hoe om Afval te Herwin
Watter Glas Kan Ek Herwin?
Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning
Herwinning van Plastiek
Geroeste tuinmeubels*
Moenie jou herwinbare materiaal in die asblik gooi met die gedagte dat jy dit later sal uitvis nie. Hou eerder 'n afsonderlike blik (of sak) uit elk vir papier, glas, metaal en plastiek en gooi die afval direk daarin.
Kosbottels (wat gebruik word vir konfyt, mayonnaise, tomatiesous, ens.)
Die volgende tipes papier kan hersirkuleer word:
Wanneer jou glas-, papier-, metaal- en plastieksakke vol is, laai hulle af by die Herwinningsdepot naaste aan jou. Elke depot het sy eie aflaaistelsel: sommige depots het aangewese gebiede vir sekere materiale, terwyl ander mense op die perseel het wat jou sal help om jou afval te sorteer. As jy onseker is, bel vooraf om te vra.
Wat is Geskik vir Herwinning?
Plastieksakke (sagte plastiek soos di wat gebruik word om tydskrifte toe te draai, ses-pakke bier of pakke toiletpapier)
Herwinning van Glas
Herwinning van Elektroniese Afval
Deksels van glashouers
Omgewingsbestuur en -Bewaring
Aluminium foelie en foelieverpakking
Di toestelle kan herwin word. As jy onseker is, bel eers die depot om uit te vind.
Klein metaalitems (soos krammetjies, skuifspelde)
Hier sal verduidelik word watter papier, plastiek, metaal en glas hersirkuleer kan word. Nie alle huishoudelike afvalprodukte is geskik vir herwinning nie. Di gids sal jou help om te besluit wat om te neem na jou naaste huishoudelike herwinnings-aflaaidepot , en wat in die afvalblik moet gaan.
Watter Papier Kan Ek Herwin?
Besoedeling- en Afvalbestuur (Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Huishoudelike skoonmaakmiddels (harde plastiek soos di wat gebruik word vir skoonmaakmiddels soos Handy Andy, bleikmiddels, opwasmiddels, wasgoedsagmaakmiddels)
Verf- en aerosolblikke (hou die etikette op die blikke omdat die inhoud beskou word as gevaarlik en herwinnaars moet weet wat daarin was)
Die volgende glas kan herwin word:
