Rekeningnommer: 2540140874
Jy kan jou spoedkamerafoto by die Laingsburg-veeldoelige Gemeenskapsentrum sien, van Maandag tot Vrydag 9vm tot 12vm. Onthou om die verwysingsnommer op jou verkeerskaartjie saam te bring.
Alle verkeersoortredings wat gepleeg is in die Sentrale Karoo - dit is in Beaufort-Wes, Leeugamka en Laingsburg - word hanteer deur die Laingsburg-verkeersdepartement.Oortredings in ander gebiede word hanteer deur die betrokke munisipaliteit se verkeersdepartement.
Noem asseblief jou boeteverwysingsnommer op die oordrag en faks bewys van oordrag aan 023 551 1450.
Waar kan ek uitvind of ek uitstaande verkeersboetes het?
Kan ek my verkeersboete elektronies betaal?
As jy betaal voor die sperdatum , kan jy jou verkeersboete betaal per tjek, kontant of posorder by die adres wat genoem word op jou verkeersboete.
Let asseblief daarop dat Laingsburg-verkeersboetes NIE betaal kan word by ENB OTM'me, per EasyPay, by polisiestasies of howe nie.
Taknommer: 632005
Verkeer, Ongelukke en Padveiligheid
Ja. Jy kan ook jou boete per elektroniese oordrag betaal aan:
Tjeks en posorders behoort uitgemaak te word aan die Laingsburg-munisipaliteit.
Jy kan f persoonlik betaal by die verkeersdepartement (kry die adres by Munisipale Verkeersdepartemente) f betaling pos aan Privaatsak X4, Laingsburg, 6900.
Verkeersboetes: Vrae wat Dikwels Opduik (Diens)
Hoe kan ek my verkeersboete betaal?
Weens die vlakke van bedrog en diefstal in die Poskantoor word aanbeveel dat kontantbetalings by die verkeersdepartement gedoen word.
Waar kan ek my spoedkamerafoto sien?
