stem vir jou Distriksraad: Di stem is vir ?n party wat jou sal verteenwoordig op die Distriksraad. Distriksrade bestuur ?n distrik wat bestaan uit verskeie Plaaslike Rade.
Wie mag stem?
Tel: 0800 11 8000
Wat het ek nodig om te kan stem?
Waar stem ek?
S &gt Stemriglyne vir die 2006 Plaaslike Verkiesing
Jy moet stem in die kiesafdeling waar jy jou laat registreer het.
Om seker te maak of jy geregistreer is:
stem vir ?n Party: Di stem is vir ?n party wat jou sal verteenwoordig op die Metropolitaanse Raad. Hoe meer stemme ?n party kry, hoe meer verteenwoordigers sal hulle op die Metropolitaanse Raad h.
Groot munisipaliteit word in wyke verdeel. Mense in die plaaslike rade met wyke sal drie stemme h in die 2006 munisipale verkiesing om seker te maak dat hulle verteenwoordig word op elke vlak in hulle plaaslike regering:
Elke Suid-Afrikaanse burger wat 18 jaar of ouer is en geregistreer is mag op 1 Maart 2006 stem. As jy jou nie laat registreer het nie, kan jy nie in di verkiesing stem nie.
As jy in een van die metropolitaanse gebiede woon, sal jy twee stemme h in die 2006 Munisipale Verkiesing, een stem vir ?n wykskandidaat en een stem vir ?n party:
Plaaslike Rade met Wyke
Jy sal jou groen stafiekode ID-boekie nodig h.
stem vir jou Plaaslike Raad: Di stem is vir ?n party. Hoe meer stemme ?n party kry, hoe meer verteenwoordigers sal hulle op die Plaaslike Raad h.
Die Munisipale Verkiesing vind plaas op 1 Maart 2006 van 7vm tot 7nm.
Stemriglyne vir die 2006 Plaaslike Verkiesing
Om na te gaan waar jy kan stem:
Wanneer kan ek stem?
stem vir ?n Wykskandidaat: Di stem is vir ?n persoon, die wykskandidaat, wat onafhanklik of ?n partykandidaat kan wees.
Skakel vir meer inligting die:
