Navraag doen by die departement op die hoek van Ryke- en Worchesterstraat, Grabouw.
Noem asseblief jou boeteverwysingsnommer op die oordrag en faks bewys van oordrag aan 021 859 5320.
Waar kan ek uitvind of ek uitstaande verkeersboetes het?
Kan ek my verkeersboete elektronies betaal?
Jy kan:
Alle verkeersoortredings wat gepleeg is in Grabouw, Caledon/Middleton, Botrivier, Riviersonderend, Villiersdorp, Greyton en Genadendal word hanteer deur die Theewaterskloof-verkeersdepartement. Hulle hanteer ook spoedboetes op die N2 op sekere punte in die gebied.Oortredings in ander gebiede word hanteer deur die betrokke munisipaliteit se verkeersdepartement.
As jy betaal voor die sperdatum , kan jy jou verkeersboete betaal per tjek, kontant of posorder by die adres wat genoem word op jou verkeersboete.
Weens die vlakke van bedrog en diefstal in die Poskantoor, word aanbeveel dat kontantbetalings gedoen moet word by die verkeersdepartement.
Jy kan ook die spoedkamerafoto sien by die Theewaterskloof-verkeersdepartement in Rykestraat, Grabouw, of bel 021 859 1555 (uitbr 11, 18 of 23) om te vra dat 'n foto aan jou gestuur moet word.
Taknommer: 632005
Verkeer, Ongelukke en Padveiligheid
Ja. Jy kan ook jou boete per elektroniese oordrag betaal aan:
Verkeersboetes: Vrae wat Dikwels Opduik (Diens)
Hoe kan ek my verkeersboete betaal?
Tjeks en posorders moet uitgemaak word aan die Theewaterskloof-munisipaliteit.
Waar kan ek my spoedkamerafoto sien?
Betalings kan f persoonlik gedoen word by die verkeersdepartement (kry die adres by Munisipale Verkeersdepartemente) f gepos word aan Posbus 532, Grabouw, 7160.
Rekeningnommer: 4059155676
Spoedkamerafotos word gedruk op alle eerste en tweede kennisgewings wat die Theewaterskloof-verkeersdepartement uitstuur. Maak asseblief seker dat dit jou voertuig op die foto is.
