Bring asseblief jou boeteverwysingsnommer op die oordrag aan en faks bewys van oordrag aan 044 878 1422.
Rekeningnommer: 01022220981
As jy 'n Eerste Nasionale Bankklint is, kan jy ook jou boete betaal by enige ENB OTM deur jou boeteverwysingsnommer te gebruik.
Weens die vlakke van bedrog en diefstal in die Poskantoor, word daar nie aanbeveel dat kontant per pos gestuur word nie.
Betalings kan persoonlik gedoen word by die verkeersdepartement (kry die adres by Munisipale Verkeersdepartemente) of gepos word aan Posbus 2, Pacaltsdorp, 6534.
Tjeks en posorders moet uitgemaak word aan die George-munisipaliteit
Kan ek my verkeersboete elektronies betaal?
Jy kan:
Taknommer: 632005
Verkeer, Ongelukke en Padveiligheid
Die George-verkeersdienste bel by 044 878 2400.
Waar kan ek vasstel of ek uitstaande verkeersboetes het?
Let asseblief daarop dat die George-verkeersdepartement nie direkte betalings aanvaar op of na die hofdatum op die verkeerskennisgewing nie. As jy jou hofdatum misgeloop het, bel die verkeersdepartement om uit te vind hoe om te werk te gaan.
As jy betaal voor die sperdatum, kan jy jou verkeersboete per tjek, kontant of posorder betaal by die adres wat genoem word op jou verkeersboete.
Verkeersboetes: Vrae wat Dikwels Opduik (Diens)
Hoe kan ek my verkeersboete betaal?
Alle verkeersoortredings wat in George gepleeg is, word hanteer deur die George-verkeersdepartement. Oortredings wat in ander gebiede gepleeg is, word hanteer deur die betrokke munisipaliteit se verkeersdepartement.
Waar kan ek my spoedkamerafoto sien?
