beplanning vir ontwikkeling van die hele distriksmunisipaliteit grootmaatvoorsiening van water wat 'n groot aantal munisipaliteite in die distrik raak grootmaatvoorsiening van krag wat 'n groot aantal munisipaliteite in die distrik raak grootmaat-rioolsuiweringswerke en hoofrioolverwydering afvalstortingsterreine vir die hele distriksraadgebied munisipale paaie vir die hele distriksraadgebied regulering van passassiersvervoerdienste munisipale gesondheidsdienste vir die hele gebied brandweerdienste vir die hele gebied beheer van varsproduktemarkte beheer van begraafplase bevordering van plaaslike toerisme vir die hele gebied munisipale openbare werke
Van die funksies en bevoegdhede van distriksmunisipaliteite behels:
Distriksmunisipaliteite administreer en l rels neer vir 'n distrik wat meer as een plaaslike munisipaliteit insluit. Die rede waarom distriksmunisipaliteite en plaaslike munisipaliteite die verantwoordelikheid vir plaaslike bestuur in hul gebiede deel, is om seker te maak dat alle gemeenskappe, veral benadeelde gemeenskappe, gelyke toegang tot hulpbronne en dienste het. Dit help sommige plaaslike munisipaliteite wat nie oor die vermo (finansies, geriewe, personeel of kennis) beskik om dienste aan hul gemeenskappe te lewer nie. Die koste van die bestuur van 'n munisipaliteit word besnoei deur hulpbronne met ander rade te deel. Die 'ryker' gebiede help die 'armer' gebiede.
