Vir meer inligting of om 'n klagte in te dien, skakel 021 402 3911.
Die munisipaliteit is verantwoordelik vir die monitering en beheer van lugbesoedeling, mariene besoedeling en die storting van nywerheidstowwe in die gebied.
Klagtes oor oliestortings kan aangemeld word by 021 703 813 of 021 703 5864.
Die Stad Kaapstad kontroleer Luggehalte en vergelyk die daaglikse lesings met internasionaal aanvaarde riglyne. Hulle verskaf 'n aanlyn-lesingsdiens wat rele tyd luggehalte-inligting en -lesings en opsommings van die vorige dag verskaf. Maandelikse verslae en jaar-episodeverslae (waar besoedelingsvlakke die aanvaarde riglyne oorskry) is ook beskikbaar.
Omgewingsbestuur en -Bewaring
Jy kan die inligting kry op die Stad Kaapstad se webwerf. Jy kan ook die Luggehaltenetwerk skakel by 021 930 4821.
Om na ure 'n noodgeval aan te meld, skakel 021 703 3070 of 021 703 8313.
Om die storting van nywerheidstowwe in die Stad Kaapstad aan te meld, soos 'n chemiese of petrolstorting, skakel 083 629 4281.
Stad Kaapstad Besoedelingsmonitering en -bestuur
