Die webwerf vir die Kaap van Groot Gebeurtenisse omvat alle groot gebeurtenisse wat in die stad plaasvind. Indien u 'n byeenkoms of funksie organiseer, kan u dit gratis op die webwerf laat adverteer.
Om 'n gebeurtenis by die lys te voeg, tree in verbinding met:
Insluiting van Gebeurtenisse op die Webwerf vir die Kaap van Groot Gebeurtenisse
Toerismebevordering en -ontwikkeling vir Kaapstad (Diens)
Tel: 021 487 4800
Toerisme-hulptoonbank vir entrepreneurs (Diens)
Reis en Toerisme
