Toerismebevordering en -ontwikkeling vir Kaapstad
Die doel van Kaapstad Toerisme is om Kaapstad as `n wreldklas-toeristebestemming en as Suid-Afrika se mees vooraanstaande konferensie-, aansporing-, ontspanning- en funksiebestemming te vestig, en terselfdertyd die ekonomiese voordele en werkskepping maksimaal te benut.
Toerisme word beskou as `n ideale bedryf vir gemeenskapdeelname en bemagtiging. `n Gemeenskapgebaseerde Toerisme-ontwikkelingsfonds is ingestel om plaaslike mense met toerisme-ondernemings by te staan.
Kontakpersoon:
Die ontwikkeling van toerisme-handelskentekens wat internasionaal bekend is, is `n belangrike prioriteit. Dit is belangrik dat die voordele van toerisme deur bemagtigingsgeleenthede in die bedryf en deur die uitbou van toerismegeleenthede in benadeelde gemeenskappe uitgebrei word.
Tel: 021 426 4260
Insluiting van Gebeurtenisse op die Webwerf vir die Kaap van Groot Gebeurtenisse (Diens)
Toerisme-hulptoonbank vir entrepreneurs (Diens)
Reis en Toerisme
n Doeltreffende en produktiewe omgewing vir besigheid en besoekers moet ontwikkel word wat besoekers sal lok en aanspoor om terug te keer.
