Die Kaapstadse Stadspolisie (KSP) is 'n munisipale polisiediens. Die hooffunksie van die KSP is sigbare polisiring. Hulle voer ook arrestasies uit en reik boetes uit vir alle tipes oortredings. Dit kan ernstige misdade, verkeersoortredings en oortreding van munisipale regulasies binne die Stad Kaapstad behels. 
Hoe om hulp in 'n noodgeval te ontbied
Misdaad, Regte en Justisie
Tydens 'n noodgeval kan jy telefonies hulp ontbied. 'n Enkele gratis noodnommer na een oproepsentrum vir die hele Suid-Afrika word tans in werking gestel. Wanneer die oproepsentrum gereed is, sal jy 112 kan skakel vir enige noodgeval op enige plek in Suid-Afrika. Jy kan reeds ... 
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
