Drakenstein Plaaslike Munisipaliteit
voorbereiding of verkoop van voedsel wat kan bederf of sleg word gesondheid- of ontspanningaktiwiteite (ondernemings wat sauna's, massering, snoeker, biljart, muntdobbelmasjiene, nagklubs en bioskope aanbied).
Benewens die registrasie van besighede word ingevolge die Wet op Besighede van sekere besighede vereis om besigheidslisensies te kry.'n Besigheidslisensie word gewoonlik vereis vir sakeondernemings wat aan gesondheid- en veiligheidregulasies moet voldoen. Lisensies word vereis vir ondernemings wat met die volgende te make het:
Na gelang van die tipe besigheid kan daar van jou verwag word om aan die volgende vereistes te voldoen:
Dranklisensie-aansoeke (Diens)
Werk-, Studie- en Ander Permitte (Diens)
Mosselbaai Plaaslike Munisipaliteit
Sake en Ekonomie
As jy aan al die vereistes voldoen, sal 'n lisensie aan jou uitgereik word. Indien nie, kan jy om 'n grasietydperk van 14 dae aansoek doen waartydens jy veranderinge aan jou perseel kan aanbring om aan die vereistes te voldoen.
soneringvereistes gesondheidvereistes veiligheidvereistes (veral brand).
Jou plaaslike munisipaliteit hanteer besigheidslisensies en jy kan hulle skakel vir besonderhede oor lisensiringsprosedures en die verskillende gesondheid- en veiligheidregulasies wat vir verskillende tipes ondernemings vereis word.
Bergrivier Plaaslike Munisipaliteit
