Regeringsbeleid is alfabeties gerangskik.
Beleid oor Volwasse Vermaak: Konsepvoorstelle vir Grondgebruik
Hierdie konsepbeleid bekyk die volwassevermaakbedryf, die huidige regstatus daarvan en wyses waarop plaaslike owerhede dit kan reguleer. Dit kyk na die huidige stelsel vir die bestuur van grondgebruik, reguleringsbeginsels en wyses om die huidige en moontlik toekomstige regsituasies te hanteer. Die dokument beveel aan dat die volwassevermaakbedryf ingevolge die gentegreerde soneringskema en verskeie gesondheid- en veiligheidsregulasies gereguleer moet word. Dit beklemtoon ook dat daar 'n deelnemende proses moet wees vir die opstel van 'n beleid oor volwasse vermaak. 
Beleid: B
Beleidsdokumente is ook onder lewensgebeure en kategorie die Jou Lewe en Onderwerpe gedeeltes gelys.
Lertipe: pdf
