Ministerie van Maatskaplike Dienste en Armoedeverligting
Die Ministerie is verantwoordelik vir beleid insake maatskaplike ontwikkeling en armoedeverligting, en vir die implementering van nasionale en provinsiale beleid insake maatskaplike ontwikkeling en armoedeverligting deur die werk van die Departement van Maatskaplike Dienste en Armoedeverligting.
