Ministerie van Onderwys
Die Minister is verantwoordelik vir provinsiale onderwysbeleid, en vir die implementering van nasionale en provinsiale onderwysbeleid deur die werk van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement.
