Die kursus is 'n algemene bewustheidskursus wat ontwerp is om deelnemers die kennis te gee om kwessies rondom MIV/Vigs/SOS/TB te verstaan en mense wat daarmee leef en wat daardeur geraak word reg en sensitief te hanteer. 
Distriksgesondheidsdienste en -programme
Provinsiale Departement van Gesondheid
Die ATICC-bronbiblioteek is oop vir die publiek en het inligting oor alle aspekte van MIV/VIGS/SOI's en TB. Die Biblioteek bevat 'n volledige versameling videos, tydskrifte, artikels, opleidingshandleidings, navorsingsdokumente, verslae, gidse, pamflette, koerantuitknipsels en blaaiborde. Dit is 'n verwysingsbiblioteek met 'n uitleengerief vir die uitvoerige videoversameling. 
Hulpmiddels wat verskaf word deur ATICC
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
