Kinders en Gesinne
Alvorens 'n wettige aanneming kan plaasvind, moet die biologiese ouers instem tot die aanneming. Beide die moeder en die vader moet die instemmingsvorm onderteken. 
As 'n aangenome kind, kan jy met 'n soektog na jou biologiese ouers begin indien jy 18 jaar oud is. Indien jy tussen 18 en 21 is, sal jy jou aanneemouers se skriftelike toestemming nodig h. Indien jy ouer as 21 is, kan jy die ... 
Om 'n kind te laat aanneem
Hoe inligting oor biologiese ouers verkry word
Departement van Maatskaplike Ontwikkeling
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
