Baie gestremdhede, insluitend spraak- en gehoorprobleme kom na vore tydens babas en kleuters se roetinetoetse vir ontwikkeling by primregesondheidsorgklinieke. Die kind sal, indien nodig, na 'n gespesialiseerde kliniek verwys word. Terselfdertyd sal die kind na 'n rehabilitasiekundige bv. arbeidsterapeut op primregesondheidsorgvlak (waar beskikbaar) verwys word. 
Gehoor- en Spraakdienste
Die hele Wes-Kaap word deur 'n enkele Ortotiese en Prostetiese Sentrum in Pinelands, Kaapstad, bedien. 
Hierdie diens het ten doel om hulptoestelle soos rolstoele en loophokke en gehoortoestelle aan mense wat dit nodig het, te voorsien en voor te skryf dit in stand te hou en weer bruikbaar te maak. 
Departement van Gesondheid
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
