Voorkoming en Behandeling van Fetale-Alkoholsindroom
Moeders kan geboorte skenk by vaste klinieke of by obstetriese eenhede met vroedvroue aan diens, wat deur vroedvroue in die gemeenskap bedryf word vir primregesondheidsorgpasinte. Indien daar tydens die geboorte komplikasies ontstaan, kan hulle verder na 'n hospitaal verwys word. Moeders wat MIV-positief is, kan ... 
Swanger meisies en vroue word na moedersorgdienste of obstetriese eenhede met vroedvroue aan diens (OEV's) in stedelike gebiede verwys, en na satelliet- of vaste klinieke in die plattelandse gebiede. OEV's is kraameenhede wat deur vroedvroue in die gemeenskap bedryf word vir primregesondheidsorgpasinte. Dit is raadsaam ... 
Daar word beraam dat 150 000 kinders wat jaarliks in Suid-Afrika gebore word, deur 'n beduidende geboortedefek of genetiese afwyking geaffekteer word teen die tyd dat hulle vyf jaar oud is. 
Vroue en meisies wie se maandstonde een of meer weke laat is, word aangeraai om 'n swangerskaptoets te ondergaan. Hierdie toetse word gratis by primregesondheidsklinieke en ander gesondheidsfasiliteite gedoen. Hulle is egter nie altyd beskikbaar nie. 'n Toestelletjie waarmee vir swangerskap getoets kan word, kan ... 
Geboorte-/Kraamdienste
Menslike Genetiese Dienste (Geboortedefekte)
Menopouse-sorg
Moeder- en Vrouegesondheid
Fetale-alkoholsindroom of FAS is die algemeenste voorkombare vorm van intellektuele gestremdheid in die wreld, en tog is dit 'n ernstige openbaregesondheidsprobleem in die Wes-Kaap. 
Toetsing vir Swangerskap
Vroue wat vervroegde menopouse ervaar (voor die ouderdom van 45 jaar) of wat in menopouse is en ongemaklike simptome ervaar, kan 'n ginekologiese assessering en ondersoek ondergaan. Hormonale toetse kan gedoen word om op behandeling te besluit. Vroue kan berading vra om te besluit op ... 
Nageboortedienste raak beskikbaar nadat die moeder en haar pasgebore baba uit die OEV of kliniek ontslaan is. Dit gebeur gewoonlik ses uur n die geboorte indien die moeder en baba albei in goeie gesondheid verkeer. 
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
