Verander jou Besonderhede op die Kieserslys
Regering en Demokrasie
Kyk of u op die Kieserslys geregistreer is
Die Kieserslys moet so akkuraat en inklusief as moontlik wees, en kiesers se besonderhede moet korrek wees. Dit beteken dat die Kieserslys voortdurend bygewerk moet word. 
Registrering op die Kieserslys
Nasionale en provinsiale verkiesings vind elke vyf jaar plaas. Die uitslag bepaal wie die land regeer en hoeveel setels elke politieke party in die Parlement sal h. Dit bepaal ook watter party elke provinsie sal regeer. 
Uitoefening van stemreg in die Nasionale en Provinsiale Verkiesings
Uitoefening van stemreg in Munisipale Verkiesings en Tussenverkiesings
Munisipale Verkiesings ... 
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Voordat jy in die Nasionale of Munisipale verkiesings kan stem, moet u op die Kieserslys geregistreer wees. 
Voor jy in 'n verkiesing kan stem, moet jy op die Kieserslys geregistreer wees. 
