Die WKOD hou 'n databasis van skole en sentrums in die provinsie in stand. Jy kan hierdie databasis aan die hand van die volgende indekse deursoek:naam van skool, taal van onderrig, voorstad of dorp, onderwysdistrik, tipe skool (primr, ens.), vakke aangebied (grade 8 tot 12), ... 
Die 'Vind-'n-skool'-soekfasiliteit
Kinders begin gewoonlik met graad 1 in die jaar waarin hulle sewe jaar oud word. Kinders wat gedurende die jaar ses jaar oud word, kan begin skoolgaan indien daar aangetoon kan word dat hulle gereed is vir die skool. 
Toetsing vir Skoolgereedheid
Leerders begin gewoonlik met graad 1 aan die begin van die jaar waarin hulle sewe word. Kinders mag 'n jaar vroer met graad 1 begin as die WKOD se assessering toon dat hulle skoolgereed is. 
Toelating tot Skole
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
