Die Kaapstadse Stadspolisie (KSP) is 'n munisipale polisiediens. Die hooffunksie van die KSP is sigbare polisiring. Hulle voer ook arrestasies uit en reik boetes uit vir alle tipes oortredings. Dit kan ernstige misdade, verkeersoortredings en oortreding van munisipale regulasies binne die Stad Kaapstad behels. 
Hoe om hulp in 'n noodgeval te ontbied
Misdaad, Regte en Justisie
Word 'n Polisiereservis
Polisiereserviste is vrywilligers uit die gemeenskap wat dieselfde magte en pligte as die polisie het terwyl hulle aan diens is. Om 'n polisiereservis te wees, moet hy nie 'n misdaadgeskiedenis het nie, en moet jy minstens matriek geslaag het. 
Indien u 'n slagoffer van misdaad is, is u heel moontlik getraumatiseer. In die verlede was 'n polisiestasie nie 'n plek waar slagoffers, veral van geweldsmisdade, op hulle gemak verklarings by die polisie kon afl, of berading kon ontvang vir die trauma wat hulle ervaar ... 
Tydens 'n noodgeval kan jy telefonies hulp ontbied. 'n Enkele gratis noodnommer na een oproepsentrum vir die hele Suid-Afrika word tans in werking gestel. Wanneer die oproepsentrum gereed is, sal jy 112 kan skakel vir enige noodgeval op enige plek in Suid-Afrika. Jy kan reeds ... 
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
