Voorkoming van Geweld
Misdaad, Regte en Justisie
Indien jy 'n slagoffer van huishoudelike mishandeling is en jou mishandelaar is iemand met wie jy in 'n huishoudelike verhouding verkeer, kan jy ingevolge die Wet op Huishoudelike Geweld aansoek doen om 'n beskermingsbevel. 'n Beskermingsbevel bevat voorwaardes wat dit wat die mishandelaar ... 
Beskerming teen huishoudelike mishandeling
Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
