Inligting oor Nasionale Aansporingsmaatre ls
Wanneer die nasionale regering oor n nuwe handelsooreenkoms onderhandel, verbrei die Direktoraat van Nywerheidsontwikkeling inligting oor die ooreenkoms aan uitvoerders en ander belanghebbendes. Benewens die verskaffing van skriftelike materiaal oor die handelsooreenkoms bied die Direktoraat ook werksessies aan. 
Inligting oor Nuwe Handelsooreenkomste
Sake en Ekonomie
Die Direktoraat verbrei aktief inligting oor uitvoeraansporingsprogramme, veral inligting oor nuwe nasionale handelsaansporings. 
Steun vir Opkomende Uitvoerders - Uitvoerontwikkelingsprogram
Ondernemings wat wil leer hoe om produkte uit te voer na internasionale markte, of hulle prestasie te verbeter, kan inligting en opleidingsgeleenthede by die volgende organisasies kry ... 
Die Direktoraat van Nywerheidsontwikkeling help besighede om inligting oor nasionale befondsingsprogramme te bekom. 
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
