Wes-Kaapse Provinsiale Biblioteke (Diens)
Hierdie diens word gelewer deur munisipaliteite in samewerking met die Wes-Kaapse Provinsiale Biblioteekdiens. Biblioteke is hulpbronsentrums vir volwassenes en kinders. Die publiek kan toegang verkry tot boeke, oudioboeke, musiek-CD's, video's, CD-ROM's, koerante en tydskrifte by hul plaaslike biblioteke, of hierdie items uitleen. 
Openbare Biblioteke (Fasiliteitkategorie)
Biblioteekdienste (Departement van Kultuursake en Sport, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Besigheidshoekies by Biblioteke (Diens)
Die WebPALS-diens behartig biblioteke wat deur die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap bestuur word en sluit nie biblioteke in wat onder die Stad Kaapstad val nie. 
Inligting is ook by besigheidshoekies by biblioteke beskikbaar wat jou help deur: boeke, tydskrifte, video's en koerante aan klein ondernemings beskikbaar te maak, NRO-pamflette oor klein ondernemings te versprei, toegang te bied tot sakenetwerke soos die Business Referral and Information Network (BRAIN), feiteblaaie te versprei ... 
Jaarverslag: Wes-Kaapse Provinsiale Biblioteekdiens 2002 (Jaarverslag)
