Om bestendigheid te bevorder in die huurbehuisingsektor in die Wes-Kaap.
Maak aanbevelings aan relevante belanghebbers.
Los geskille op wat opduik weens onregverdige praktyke.
Die oogmerk is:
Om verhuurders en huurders in te lig oor hulle regte en verpligtinge as onregverdige en onwettige praktyke sou opduik.
Lig verhuurders en huurders in oor hulle regte en verpligtinge kragtens die Wet op Huurbehuising.
Regulasies: Prosedures en Personeelpligte
Verhore en bemiddelings word gehou so na as moontlik aan die klagtepunt.
Verhoudings te harmoniseer tussen verhuurders en huuders in die huurbehuisingsektor.
Die Huurbehuisingstribunaal verskaf 'n gratis diens aan huurders en verhuurders in die Wes-Kaap. Die belangrikste werk is geskilbeslegting tussen huurders en verhuurders. (Lees meer oor hoe dit gedoen word.)
Om meganismes te skep om geskille in die huurbehuisingsektor te besleg.
Vrae wat Dikwels Gevra Word: Verhuurders
Klantbetrekkinge en Kommunikasie (Departement van Plaaslike Regering en Behuising, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Die byl van geskille tussen huurders en eienaars (Diens)
Die Tribunaal het ten doel om:
Om verhore te fasiliteer, ondersoek, bemiddel en te hou om geskille te besleg.
Die tribunaal is in 2001 gestig en bestaan uit vyf lede (waaronder 'n voorsitter en onder-voorsitter), aangestel deur die Provinsiale Minister van Behuising, wat kennis het oor eiendomsbestuur, behuisingsontwikkeling en verbruikersake wat verband hou met huurbehuising. Die Tribunaal word bygestaan deur die Steunkomponent van die Direktoraat Behuisingsnedersetting.
Vrae wat Dikwels Gevra Word: Huurders
Regulasies: Onregverdige Praktyke
