abattoirs ambulansdienste dranklisensies museums wat nie nasionale bewaringsplekke is nie provinsiale beplanning provinsiale kulturele sake provinsiale ontspanning en aktiwiteite provinsiale paaie en verkeer.
In die uitvoering van pligte wat deur die nasionale en Wes-Kaapse grondwette voorgeskryf word, verteenwoordig die Wes-Kaapse Parlement die mense van die provinsie en is dit 'n forum vir die bespreking van provinsiale kwessies.
Speel 'n belangrike rol in die toesighouding oor die Provinsiale Regering en om die Regering aanspreeklik te hou.
Elke provinsiale wetgewer kan 'n grondwet vir die spesifieke provinsie aanvaar as twee-derdes van die lede daartoe instem. 'n Provinsiale grondwet moet egter ooreenstem met die nasionale Grondwet soos deur die Grondwetlike Hof bepaal. Die Grondwet van die Wes-Kaapis in 1998 aanvaar.
Volgens die Grondwet, mag provinsies wetgewende en uitvoerende magte h wat met die nasionale sfeer saamval oor, onder meer:
Provinsies het ook uitsluitlike magte oor onder meer die volgende sake:
landbou casino's, perdewedrenne, dobbelary en weddenskappe kultuursake onderwys op alle vlakke, behalwe universiteits- en technikon-opleiding die omgewing gesondheidsdienste behuising taalbeleid natuurbewaring polisiedienste provinsiale openbare media openbare vervoer streeksbeplanning en ontwikkeling padverkeerregulasies toerisme handel- en nywerheidbevordering tradisionele owerhede stedelike en plattelandse ontwikkeling voertuiglisensiring maatskaplike dienste.
Maak wette wat op die Wes-Kaap van toepassing is.
Is 'n openbare forum vir debatte.
Dra by tot nasionale kwessies deur deel te neem aan die bedrywighede van die Nasionale Raad van Provinsies.
Die Provinsiale Parlement van die Wes-Kaap:
