konsolidasiesubsidie projekgekoppelde subsidie institusionele subsidie landelike subsidie
Die gelde wat aan die ondersteuningsorganisasie betaal word
vir die eerste keer 'n vaste eiendom besit;
Die People's Housing Process stel jou basies in staat om 'n subsidie te gebruik om jou eie huis te bou. Tegniese hulp en ondersteuning tydens hierdie proses is krities. Elkeen wat aan die proses deelneem, moet dus 'n ondersteuningsorganisasie h. Hierdie organisasie verskaf die tegniese ondersteuning wat verseker dat die huis behoorlik gebou word.
nie voorheen 'n subsidie van die Regering ontvang het om 'n huis te koop nie;
Die Direktoraat Behuisingsbestuur staan munisipaliteite, gemeenskappe en ander belanghebbendes by met inligting en advies in verband met die People's Housing Process.
Hoe om 'n kontrak met 'n ondersteuningsorganisasie aan te gaan
Die Ondersteuningsorganisasie dien die aansoek namens die begunstigdes by die Provinsiale Behuisingsontwikkelingsraad in.
n ondersteuningsorganisasie vorm of 'n kontrak met een sluit wat 'n regspersoon is. Die Ondersteuningsorganisasie sal tegniese en administratiewe hulp aan jou verleen.
Subsidies en Bystand
Behuisingsprojekadministrasie (Departement van Plaaslike Regering en Behuising, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
n bruto maandelikse huishoudelike inkomste van minder as R3 500 h;
Die People's Housing Process is 'n manier om mense wat vir behuisingsubsidies kwalifiseer te help om dit ten beste te benut deur self hul huise te bou of die bou daarvan te rel. Dit help huishoudings om toegang te kry tot behuisingsubsidies en om tegniese, finansile, logistieke en administratiewe ondersteuning ten opsigte van die bou van hul huise te kry.
Behuisingsubsidie-variasies vir Mense met Gestremdhede (Diens)
Die ondersteuningsorganisasie se rol in die aankoop van boumateriaal
jou besluite te optimeer.
Die Behuisingskode bevat besonderhede oor die volgende:
op arbeidskoste te bespaar deur self van die bouwerk te doen of deurdat jou familie, bure, vriende en ander mense jou daarmee help;
Tel. 483-5238
getroud wees of saam met enige ander persoon woon, of daar moet mense wees wat finansieel afhanklik is van jou;
regsbevoeg wees om kontrakte aan te gaan, dit wil s jy moet ouer as 21 wees, of jy moet getroud wees en jy moet by jou volle verstand wees;
n wettige inwoner van Suid-Afrika wees;
Die bankrekening wat die ondersteuningsorganisasie moet open
Die vereiste vir die vestiging van 'n sentrale kantoor
Daar is ook addisionele vereistes vir elke tipe behuisingsubsidie. Besonderhede oor hierdie vereistes word in die Behuisingskode uiteengesit.
Hoe om 'n ondersteuningsorganisasie te vorm
Mense wat hul eie huise bou of self die bou van hul huise rel, kan beter huise vir minder geld bou.
Projek-gekoppelde Subsidies (Diens)
Landelike Subsidies (Diens)
Hoe ondersteuningsorganisasies toegang tot tegniese en administratiewe hulp kan fasiliteer
Die kapasiteit wat die ondersteuningsorganisasie nodig het om ondersteuning te kan bied
Die aansoek moet voldoen aan die spesifieke vereistes van die tipe behuisingsubsidie waarom aansoek gedoen word. 'n Mens kan om die volgende behuisingsubsidies aansoek doen as deel van die People's Housing Process:
Individuele Behuisingsubsidies (Diens)
Konsolidasiesubsidies (Diens)
Om vir hierdie proses te kwalifiseer, moet 'n mens:
Die aansoek moet ook 'n meganisme vir die oplos van konflik waaroor die Ondersteuningsorganisasie en die begunstigde families ooreengekom het, uiteensit ingeval konflik gedurende die projek sou ontstaan.
Dit verwerk, administreer en bestuur ook PHP-aansoeke en goedgekeurde projekte.
self 'n ondersteuningsorganisasie vorm, of n potensile ondersteuningsorganisasie identifiseer en 'n kontrak met die organisasie aangaan.
Om aan die People's Housing Process deel te neem, moet 'n ondersteuningsorganisasie gevestig word. Begunstigdes kan:
Die Ondersteuningsorganisasie moet 'n regspersoon wees.
dit te vermy om 'n winselement aan ontwikkelaars te betaal;
Fasilitering en vestigingstoelaes wat aan die ondersteuningsorganisasie beskikbaar gemaak word
Die vereiste dat die ondersteuningsorganisasie 'n sertifiseerder en rekeninge-administrateur moet aanstel.
