Visuele deurklokkie-wysers
Glybestande vloerbedekking en/of kleurkontraste by deure, trappe, hoeke van geboue en vloerlyste
Gedeeltelik/Uiters doof
Volledige inligting oor die vereistes en proses wat met Indiwiduele Behuisingsubsidies verband hou, is in die Behuisingkode beskikbaar.
Bevoordeeldes met gesondheidsprobleme wat nie in staat is om hul eie huise te bou nie, hetsy permanent of tydelik, en wie se huishoudings nie meer verdien as R3 500 per maand nie, word uitgesluit van die vereiste om 'n bydrae te maak. 'n Mediese praktisyn moet sertifiseer dat sodanige persoon vir die duur van die projek of permanent ongeskik sal wees om sy of haar eie huis te bou.
Di variasies is van toepassing op al die Behuisingsubsidie-kategori (projek-verbonde, indiwiduele, konsoliderings-, institusionele, hervestigingsbystand en plattelandse subsidies). Die variasiebedrae bly dieselfde, ongeag die subsidiebedrag waarvoor die aansoeker in aanmerking kom.
Bevoordeeldes wat gestrem is
Gryprelings en hefboomkrane in die badkamer / toilet / kombuis (vergroting kan ten koste van die res van die huis gedoen word)
Om vir die variasies te kwalifiseer, moet jy 'n mediese sertifikaat saam met jou Behuisingsubsidie-aansoek indien.
Individuele Behuisingsubsidies (Diens)
Konsolidasiesubsidies (Diens)
Bevoordeeldes wat gestrem is en wie se huishoudings nie meer verdien as R3 500 per maand nie, en wat as gevolg van die spesifieke gestremdheid nie in staat sal wees om hul eie huise te bou nie, word uitgesluit van die vereiste om 'n bydrae te maak. 'n Mediese praktisyn moet sertifiseer dat sodanige persoon permanent ongeskik sal wees om deel te neem aan die bou van sy of haar eie huis.
Subsidie-hulpdiens: 021 483 2342
Behuisingsubsidie-variasies vir Mense met Gestremdhede
Bevoordeeldes geklassifiseer as bejaard
Doel van Variasie
Aard van Gestremdheid
Bevoordeeldes met gesondheidsprobleme
Toegang tot huis, van plaveisel en oprit by ingang
Beperkte of geen gebruik van bolyfledemate
Manlike bevoordeeldes wat die ouderdom van 65 jaar bereik het en vroulike bevoordeeldes wat die ouderdom van 60 bereik het, met inbegrip van bevoordeeldes wat 'n maatskaplikewelsynstoelae van die Staat ontvang ten opsigte van hul ouderdom, en wie se huishoudings nie 'n inkomste van meer as R3 500 per maand verdien nie, sal uitgesluit word van die vereiste om by te dra.
Graad van Gestremdheid
Spesiale bepalings en uitsluitings geld in elke kategorie.
Gedeeltelik/Totaal Blind
Bevoordeeldes in hierdie kategorie wie se maandelikse inkomste nie R3 500 oorskry nie, kwalifiseer ook vir 'n subsidie gelykstaande aan die produkprys van R36 528. Van hulle sal nie verwag word om 'n bydrae te maak nie. Die bestaande bepalings ten opsigte van hierdie kategorie bly van toepassing en is soos volg:
Gestemdheid-kategorie
Subsidies en Bystand
Behuisingsprojekadministrasie (Departement van Plaaslike Regering en Behuising, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Gedeeltelike/Totale bewegingsverlies/verlamming in die bolyfledemate
Die Nasionale Behuisingkode deel gestremdhede vir die doel soos volg in.
Projek-gekoppelde Subsidies (Diens)
Landelike Subsidies (Diens)
Viniel-voudeur (badkamer/toiletgebied), wydte 1 meter
