Tel: 021 483 2342
n Sertifikaat van die transportbesorger. Hierdie sertifikaat bevestig dat die transportbesorger bereid is om die eiendom te registreer en die betaling van die subsidie te administreer. Indien daar ooreengekom is oor transportkoste, moet dit ook genoem word.
n bruto maandelikse huishoudelike inkomste van minder as R3 500 h;
Behuisingsubsidie-variasies vir Mense met Gestremdhede (Diens)
Aanstelling van 'n transportbesorger: Die ontwikkelaar of verkoper moet 'n prokureur of transportbesorger benoem. Die transportbesorger sal die oordrag van die eiendom registreer en sal die Wes-Kaapse Behuisingsontwikkelingsraad help om die betaling van die subsidiebedrag aan die ontwikkelaar of verkoper te administreer.
As daar nie oor 'n bedrag ooreengekom kan word nie, kan die Wes-Kaapse Behuisingsontwikkelingsraad vereis dat 'n ander transportbesorger aangestel moet word.
Jy moet 'n aansoekvorm invul om aansoek te doen om 'n behuisingsubsidie. Hierdie vorms is beskikbaar by die Wes-Kaapse Behuisingsontwikkelingsraad. As 'n nie-kredietgekoppelde subsidie aan jou toegestaan word, kan jy die subsidie gebruik om 'n eiendom te koop. Die subsidie kan deur jou spaargeld aangevul word.
Jy kan die behuisingsubsidie gebruik om 'n huis te koop. Dit sluit die erf en die huis self in.
Kredietgekoppelde subsidies n Nie-kredietgekoppelde subsidie beteken dat jy jou eiendom met behulp van die subsidie, en moontlik jou spaargeld, koop. Jy sal nie 'n lening h om terug te betaal nie.
n Kredietgekoppelde subsidie beteken dat jy die subsidie n 'n lening kry vanaf 'n finansile instansie. Jy sal die lening moet terugbetaal.
n Gesertifiseerde afskrif van die verkoopsooreenkoms en/of boukontrak, sowel as goedgekeurde bouplanne.
Wie kan aansoek doen om 'n subsidie?
Jou aansoek sal slegs suksesvol wees indien jy 'n geregistreerde reg kan verkry om 'n eiendom te bewoon.
Kredietgekoppelde subsidies word deur banke en finansile instellings administreer. Hierdie goedgekeurde liggame tree as agente vir die Wes-Kaapse Behuisingsontwikkelingsraad op.
Jy sal 'n aansoekvorm moet invul om aansoek te doen om 'n kredietgekoppelde subsidie. Hierdie vorms is by geakkrediteerde gelduitleners beskikbaar.
Hoeveel is die subsidie werd?
Tydens die eerste onderhoud sal die gelduitlener jou vra om 'n vorm vir leningsfinansiering in te vul. Hulle sal ook vir jou s of daar 'n kans is dat jy 'n lening sal kry.
Jy moes reeds 'n koopooreenkoms ten opsigte van die eiendom aangegaan het. Tydens die eerste onderhoud met die gelduitlener, sal jy 'n gesertifiseerde afskrif van daardie ooreenkoms aan die gelduitlener moet gee. Die ooreenkoms moet bepaal dat die ooreenkoms sal verval as jy nie 'n subsidie of 'n lening kan kry nie.
As jy nie die deposito kan bekostig nie, of indien jou spaar- of kredietrekord onbevredigend is, sal jy nie 'n lening kan kry nie. Jy kan dan nog om 'n nie-kredietgekoppelde subsidie aansoek doen.
Indien daar 'n kans is dat jy 'n lening kan kry, sal die gelduitlener vir jou s wat die deposito is wat jy sal moet betaal.
Konsolidasiesubsidies (Diens)
Jy kan 'n lys van gelduitleners by die naaste kantoor van die Wes-Kaapse Behuisingsontwikkelingsraad kry.
Wanneer jy om 'n kredietgekoppelde subsidie aansoek doen, moet jy hierdie rels nakom:
Daar is twee tipes subsidies:
Hoe om aansoek te doen om 'n kredietgekoppelde subsidie
Om vir 'n behuisingsubsidie te kwalifiseer, moet jy:
n wettige inwoner van Suid-Afrika wees - jy moet 'n landsburger wees, of 'n permit vir permanente verblyf h;
Wanneer jy die aansoekvorm invul, moet jy die volgende dokumente wat op die vorm genoem word, verskaf:
in staat wees om 'n wettige kontrak te sluit - jy moet ouer as 21 wees of jy moet getroud of geskei wees, en jy moet by jou volle verstand wees;
vir die eerste keer eiendom besit.
Die gelduitlener sal ook vir jou s watter ekstra gelde betaal sal moet word om die eiendom te koop (met inbegrip van transportkoste en verbandregistrasiekoste). Die gelduitlener sal moontlik nie gewillig wees om 'n lening toe te staan om hierdie onkostes te betaal nie.
nie reeds voordeel getrek het uit ander staatsbefondsing vir behuising nie;
Hoe om aansoek om krediet te doen
Hoe om aansoek te doen om 'n nie-kredietgekoppelde behuisingsubsidie
Let wel: Daar is uitsonderings indien jy aansoek doen om 'n konsolidasiesubsidie of hervestigingshulp, of as een van die lede van die huishouding gestrem is.
Jy doen aansoek om 'n subsidie wanneer jy om die banklening aansoek doen. Die subsidie sowel as die lening sal gebruik word om die eiendom te koop.
Waarvoor kan jy 'n behuisingsubsidie gebruik?
Hoe om aansoek te doen om 'n krediet-gekoppelde subsidie
Volledig inligting oor die vereistes en voorskrifte ten opsigte van individuele behuisingsubsidies is beskikbaar in die Behuisingskode.
Jy moet jou aansoek by 'n gelduitlener indien.
Subsidies en Bystand
Behuisingsprojekadministrasie (Departement van Plaaslike Regering en Behuising, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Hoe doen 'n mens aansoek?
Projek-gekoppelde Subsidies (Diens)
Landelike Subsidies (Diens)
Bydraes deur begunstigdes
As jy die deposito en die fooie kan betaal, en indien jy 'n bevredigende spaarrekord het, sal die gelduitlener vir jou s wat jy moet doen om die lening vas te knoop.
Hierdie koste word uit die subsidie betaal. Die transportbesorger, die verkoper/ontwikkelaar en die koper kan onderling oor die bedrag ooreenkom, of dit kan onderhandel word tussen die Wes-Kaapse Behuisingsontwikkelingsraad en die transportbesorger.
getroud wees, saam met jou lewensmaat bly of finansile afhanklikes h;
