Tel: 021 483 2342
Subsidies en Bystand
Behuisingsprojekadministrasie (Departement van Plaaslike Regering en Behuising, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Behuisingsubsidie-variasies vir Mense met Gestremdhede (Diens)
Besonderhede oor die vereistes om in aanmerking te kom en die aansoekproses word bevat in die Nasionale Behuisingskode.
Wie kan aansoek doen?
Projek-gekoppelde subsidies is beskikbaar vir ontwikkelaars om hulle in staat te stel om goedgekeurde behuisingsprojekte te ontwikkel en om die behuisingseenhede wat gebou is te verkoop aan begunstigdes wat kwalifiseer. Die subsidies is dus uiteindelik tot voordeel van die goedgekeurde indiwiduele begunstigdes.
Die Subsidies-hulpkantoor
Landelike Subsidies (Diens)
Behuisingsprojekte behoort gegrond te wees op inklusiewe ooreenkomste (maatskaplike verdrae) tussen die mense wat betrokke is of direk geraak word deur die projek. Wat veral belangrik is, is dat die gemeenskappe wat voordeel trek en die ontwikkelaar moet ooreenkom oor die produk en hoe dit gelewer word.
Individuele Behuisingsubsidies (Diens)
Konsolidasiesubsidies (Diens)
Projek-gekoppelde subsidies sal beskikbaar gemaak word aan ontwikkelaars wat goedgekeurde projekte aanpak. Di ontwikkelaars is gewoonlik munisipaliteite.
Projek-gekoppelde Subsidies
