die hersiening van departementele beleide en strategie.
Beleid en Strategie
Departement van Plaaslike Regering en Behuising
die ontwikkeling en instandhouding van 'n kennisbestuurstelsel in die Departement.
Die voorsiening van beleidsadvies en kordinering van beleidsaktiwiteite wat op behuisingsvestiging en plaaslike regering betrekking het.
die voorsiening van advies oor die implementering van regeringsbeleide en strategie in die Departement en munisipaliteite.
Funksies:
Die ontwikkeling van strategie om staatsbeleide in die Departement en munisipaliteite te implementeer.
die kordinering van plaaslike regering en behuisingsvestigingsbeleid in die Departement en tussen die regeringsfere.
die verskaffing van beleidsadvies.
die verteenwoordiging van die Departement in tussenregeringsbeleidsbesprekings.
Die Direktoraat Beleid en Strategie kordineer beleidsaktiwiteite in die Departement en verskaf strategiese steun aan die Departementshoof.
Strategiese Steun is verantwoordelik vir:
Beleid is verantwoordelik vir:
